Indien jy Leisure Bay besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Leisure Bay.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Leisure Bay Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Leisure Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Leisure Bay akkommodasie
Bladsy 7 - 76 lekke plekke om te bly
Yena-lo 470 is 'n selfsorgvakansiehuis in Leisure Bay sowat 7 km van Port Edward af. Die huis het slaapplek vir 1...
All about Leisure bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n drieslaapkamerhuis en is 700 m vanaf Leisure Bay-strand. Di...
Itongasi Unit 14 is 'n vakansiewoonstel op die tweede verdieping in 'n veilige kompleks 100 m vanaf Glenmore-strand...
Bronze Paradise No 6 is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Bronze Paradise-kompleks met 'n u...
Snuggle Pot is 'n bekoorlike selfsorg-gesinskothuis in Leisurebaai, net 250 m vanaf Kidds-strand. Die kothuis is tr...
Al-te-Lekker Eiendomme BK is 'n ruim selfsorghuis in Glenmore aan die suidkus van KwaZulu-Natal. Die huis is 300 m ...
Avanti bied 'n gerieflike selfsorgkothuis met 3 slaapkamers aan die strand en 'n uitsig oor die see. Dit is een van...
TO Strand Vakansieoord bied selfsorg-eenhede en kampplekke in Port Edward. Die chalets het slaapplek vir 4 of 5 ga...
Kalimera bied gerieflike verblyf aan 6 gaste in die rustige woonbuurt Leisure Crest, Port Edward. Verblyf word in ...
Sleepy Shores bied gemaklike selfsorgverblyf in Leisure Bay. Dié vakansiehuis is in 'n tuin met 'n swembad, en is n...