Indien jy Langebaan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Langebaan.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Langebaan Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Langebaan accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Langebaan akkommodasie
Bladsy 10 - 389 lekke plekke om te bly
Sandra's Guest House is net van die strand af en in die idilliese Weskus-vakansiedorpie Langebaan geleë. Ons bied d...
Me Gustas Tu bied selfsorgverblyf op die tweede verdieping, let wel toegang word verkry deur middel van trappe na d...
Villa Maria is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Langebaan. Dit is ideaal vir 'n onvergeetlike vakan...
La View is 'n pragtig ontwerpte, moderne selfsorghuis in Langebaan, Wes-Kaap, met see- en berguitsigte. Dit bied to...
The Lighthouse is in Skiathosbaai in Langebaan geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesinsvakansie in dié gewilde va...
Kaliva Inn Club Mykonos is 'n selfsorgwoonstel in Club Mykonos, 'n oord in Langebaan wat 'n Mediterreense tema het....
Holiday Guest House Langebaan bied 4-ster-verblyf in Langebaan en bied luukse- en standaardkamers, asook gesinseenh...
Zeewolf is 'n selfsorghuis wat in Paradise Beach in Langebaan geleë is. Dit is 'n dubbelverdieping-vakansiehuis met...
Villa 2 is 'n lieflike selfsorg-eenheid in Langebaan. Die kompleks is net 50 m vanaf die strand en naby verskeie re...
3 on Serifos is ’n gerieflike selfsorghuis vir ’n gesin van 6 in Langebaan. Hierdie ruim huis bied verblyf aan 6 v...
Langebaan is net 'n uur se rit van Kaapstad af en word die Juweel van die Weskus genoem. Regdeur die jaar bied die dorp pretbelaaide aktiwiteite vir natuurliefhebbers, avontuurlustiges en mense wat vermaak wil word! Voelkykers kan meer as 300 voelspesies in die Weskus Nasionale Park sien. Hierdie park... Lees meer