Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Langebaan
4.6/5

Lees regte resensies van Langebaan van 1235 geverifieerde gaste.

Indien jy Langebaan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Langebaan.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Langebaan Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Langebaan accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Langebaan akkommodasie

Bladsy 10 - 400 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Langtermyn-verblyf 10% af!
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 2)

On the Bend is 'n selfsorg-ateljeewoonstel met 'n oopplan-uitleg en 'n privaat ingang op die grondverdieping van 'n...

Braaiplek
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R1 518
per nag, vir 2 mense

Sandra's Guest House is net van die strand af en in die idilliese Weskus-vakansiedorpie Langebaan geleë. Ons bied d...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kroeg
Vanaf
Vanaf R1 518
per nag, vir 2 mense

Winteraanbod 45% af!
Vanaf R1 150
R1 150 R633
per nag (plek vir 2)

Me Gustas Tu bied selfsorgverblyf op die tweede verdieping, let wel toegang word verkry deur middel van trappe na d...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf R1 150
R1 150 R633
per nag (plek vir 2)

Langtermyn-verblyf 20% af!
Gratis kansellasie
Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 4)

Orlandi's Place is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die middedorp van Langebaan, 'n klein dorpie aan d...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R4 340
per nag (plek vir 8)

Seasons of Serenity is 'n bekoorlike vakansiehuis in 'n veilige kompleks in Calypso Beach, Langebaan. Dié selfsorgh...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R4 340
per nag (plek vir 8)

The Lighthouse

Selfsorg in | Skiathos, SkiathosLangebaan
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 8)

The Lighthouse is in Skiathosbaai in Langebaan geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesinsvakansie in dié gewilde va...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
ADSL-lyn
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 8)

Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 2)

Prawn Lagoon is 'n bekoorlike eenheid in Langebaan en dis 600 m vanaf Calypso-strand en 46 km vanaf Columbine Natuu...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Holiday Guest House Langebaan bied 4-ster-verblyf in Langebaan en bied luukse- en standaardkamers, asook gesinseenh...

Gratis WiFi
Daaglikse Skoonmaakdiens
WiFi
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R3 392
per nag (plek vir 6)

Zeewolf is 'n selfsorghuis wat in Paradise Beach in Langebaan geleë is. Dit is 'n dubbelverdieping-vakansiehuis met...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R3 392
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R1 769
per nag (plek vir 6)

Island View Villa is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat die hele tweede verdieping van die eienaar se huis in Langeb...

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Swem
Vanaf
Vanaf R1 769
per nag (plek vir 6)

Langebaan is net 'n uur se rit van Kaapstad af en word die Juweel van die Weskus genoem. Regdeur die jaar bied die dorp pretbelaaide aktiwiteite vir natuurliefhebbers, avontuurlustiges en mense wat vermaak wil word! Voelkykers kan meer as 300 voelspesies in die Weskus Nasionale Park sien. Hierdie park...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem