Indien jy Kroonstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kroonstad.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kroonstad Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kroonstad accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kroonstad akkommodasie
Bladsy 2 - 36 lekke plekke om te bly
Rose Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Kroonstad. Die eenheid is op die eienaar se perseel en dis naby re...
Halfpad Huisie bied veilige, selfsorgverblyf in die dorpie Kroonstad en bied rus aan gaste op hulle reise. Die hui...
The Lux Guesthouse is in Wilgenhof in Kroonstad geleë en bied 'n uitnodigende atmosfeer en gerieflike verblyf wat i...
Kroon Manor is in die pragtige dorp, Kroonstad, halfpad tussen Johannesburg en Bloemfontein geleë. Kroon Manor bes...
The Terraces bied 'n knus kamer in 'n huis in Oudorp in Kroonstad. Hierdie kamer is geskik vir 2 gaste en het 2 en...
Die Hof Gastehuis bied gerieflike verblyf in Kroonstad in die Vrystaat en is ideaal vir sakereisigers, paartjies en...
Rowidawel bied knus verblyf in 'n ronde chalet met 'n hoë plafon in die hartjie van Presidentia, Kroonstad. Dit kan...
Micarla's B&B is 'n gastehuis in die hartjie van Kroonstad, net van die N1 af in die rigting van Bloemfontein en We...
Sevens Guesthouse bied asemrowende verblyf naby die N1-hoofweg in Kroonstad. Kroonstad is die ideale oorstopplek vi...
Riverstay is op die oewer van die Valsrivier in die Vrystaat en bied gerieflike verblyf in selfsorgeenhede. Die per...
Kroonstad is in 1855 gestig en vandag die derde grootste dorp in die Vrystaat. Dis 'n paradys vir avontuurlustige toeriste en diegene wat fanaties oor ons land se geskiedenis is! Gaan speel 'n potjie gholf in die dorp, vang vis in die Valsrivier of op Bloemhoek-dam, en ry boot op Serfontein-dam.|... Lees meer