Indien jy Kimberley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kimberley.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kimberley Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kimberley accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kimberley akkommodasie
Bladsy 8 - 99 lekke plekke om te bly
Hello Honey is 'n knus kothuis wat deel vorm van die eienaar se hoofwoning in Kimberley. Die sentrale ligging maak ...
Vetra Amour Guesthouse is in Kimberley en bied gehalteverblyf vir sakereisigers of diegene wat oornagverblyf soek. ...
@29Home is 'n losstaande selfsorgeenheid op die eienaar se perseel in Monument Heights, Kimberley. Dit is die ideal...
Del Toro 1 is 'n pragtige selfsorgvakansie-eenheid in 'n veilige kompleks wat in die hartjie van El Toro-park, Kimb...
Molozi is 'n bekoorlike selfsorghuis in Kimberley wat ideaal vir 'n gesin of groep vriende is. Hierdie huis bied s...
Paljas en Kandas is 'n gastehuis in 'n stil, veilige woonbuurt. Dit maak voorsiening vir alle gaste se vakansieverb...
Giftly Surprize Accommodation bied selfsorg-vakansieverblyf in 'n veilige kompleks in die hartjie van Royldene, Kim...
At Judy's Guest House bied gerieflike gastehuisverblyf in die stil voorstad van Rhodesdene in Kimberley. Die gasteh...
Osborne Manor is 'n bekoorlike gastehuis wat gehalte-oornagverblyf in Kimberley bied. Hier kan gaste 'n onvergeetli...
Kimberley het meer as net 'n groot gat. Die Noord-Kaapse dorp het sowat 185 000 inwoners (2010-statistiek), en bied 'n wye verskeidenheid toeriste-aantreklikhede soos museums, 'n kunsgalery, restaurante, kroee en kuierplekke. Toeriste kan interessante plekke hier besigtig. Gaan na Belgravia, die oudste... Lees meer