Indien jy Kimberley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kimberley.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kimberley Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kimberley accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kimberley akkommodasie
Bladsy 7 - 97 lekke plekke om te bly
Kuhns Rus en Vrede Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n vreedsame woonbuurt in Kimberley, wat naby winkels, fli...
Mooiloop bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel wat in die hartjie van Kimberley...
Eden Estate bied gerieflike, ongekunstelde verblyf minder as 5 km van Kimberley se lughawe af, en minder as 3 km va...
Olyf Huis is 'n knus selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Kimberley. Dit is ideaal vi...
Eden Guest House bied gastekamers in Kimberley en is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby ver...
Nikita's Self-catering Haven bied gerieflike selfsorgverblyf in Herlear, Kimberly. Die eiendom is sentraal tussen w...
Ambassador Lodge is in die stil buurt Royldene in Kimberley geleë. Die lodge bied verblyf in 15 unieke kamers. Al...
Vetra Amour Guesthouse is in Kimberley en bied gehalteverblyf vir sakereisigers of diegene wat oornagverblyf soek. ...
Hello Honey is 'n knus kothuis wat deel vorm van die eienaar se hoofwoning in Kimberley. Die sentrale ligging maak ...
Executive Self-catering Units bied verblyf in 6 eenhede in die historiese woonbuurt Belgravia in Kimberley. Die een...
Kimberley het meer as net 'n groot gat. Die Noord-Kaapse dorp het sowat 185 000 inwoners (2010-statistiek), en bied 'n wye verskeidenheid toeriste-aantreklikhede soos museums, 'n kunsgalery, restaurante, kroee en kuierplekke. Toeriste kan interessante plekke hier besigtig. Gaan na Belgravia, die oudste... Lees meer