Indien jy Kimberley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kimberley.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kimberley Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kimberley accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kimberley akkommodasie
Bladsy 6 - 99 lekke plekke om te bly
Road Lodge Kimberley in die Noord-Kaap is ideaal geleë langs die Flamingo Kasino met konferensiegeriewe vir 240 afg...
Gellies Cottage is 'n lieflike kothuis in South Ridge, Kimberley, wat ruim en gerieflike verblyf aan 'n sakereisige...
The Palms Woonstel is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Kimberley, Noord-Kaap. Die vakansiewoo...
Sisibala Cottage is op 'n wildsplaas sowat 25 km buite Kimberley. Dié kothuis het 2 kamers en elke kamer het lugv...
The Cottage - Hadison Park is in Kimberley en het 2 ruim selfsorgkothuise. Verblyf word in Kothuis 1 en Kothuis 2...
Dié selfsorg-gasteplaas is op 'n pragtige plaas in die Noord-Kaap, net 12 km buite Kimberley, geleë. By Mein Heim E...
Fancy Yellow Guesthouse is 'n luukse gastehuis in 'n stil woonbuurt in Kimberley. Die gastehuis is oorkant die Nort...
Mooiloop bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel wat in die hartjie van Kimberley...
Doyle's Self-catering Accommodation bied selfsorgverblyf op die gasheer se perseel in Kimberley. Die eenheid is ger...
Spectacular Private Villa is 'n selfsorg-vakansiehuis in Kimberley wat naby die dorp se besienswaardighede en ander...
Kimberley het meer as net 'n groot gat. Die Noord-Kaapse dorp het sowat 185 000 inwoners (2010-statistiek), en bied 'n wye verskeidenheid toeriste-aantreklikhede soos museums, 'n kunsgalery, restaurante, kroee en kuierplekke. Toeriste kan interessante plekke hier besigtig. Gaan na Belgravia, die oudste... Lees meer