Indien jy Kimberley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kimberley.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kimberley Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kimberley accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kimberley akkommodasie
Bladsy 4 - 99 lekke plekke om te bly
Victorian Guest Lodge is in Kimberley, oorkant die ingang na die Groot Gat, die Mynmuseum en Mittha Seperepere Konf...
@ Rest Guest House is in Kimberley, Noord-Kaap geleë. Dit bied gehalteverblyf wat ideaal vir sakereisigers of gaste...
Guesthouse 4 Carrington is sentraal in die Memorial-area in Kimberley geleë. Die ruim en historiese huis het 'n rus...
Komrus is 'n veilige plekkie wat hartlike, Noord-Kaapse gasvryheid en uitstekende diens bied. Dié instansie is sent...
Hub Akkomodasie is in die skilderagtige stad Kimberley, naby die grens van die Vrystaat, en is 'n moderne selfsorge...
Don't Leaf is 'n knus selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Kimberley. Dit is ideaal v...
Little Rock Guest House is in Kimberley geleë en bied verblyf. Die perseel is 300 m vanaf die MediClinic Gariep Hos...
19AtLast is in 'n stil area en baie sentraal in Kimberley geleë. Verblyf word in verskeie eenhede gebied. Kamer 1,...
75 on Milner Lodge is 'n B&B langs die N8 in Kimberley. Dié B&B bied 5 en suite-kamers wat elk 'n aparte ingang h...
The Kimberley Club Guesthouse is 'n lieflike hotel wat gerieflike oornagverblyf in die stad Kimberley bied. Die hot...
Kimberley het meer as net 'n groot gat. Die Noord-Kaapse dorp het sowat 185 000 inwoners (2010-statistiek), en bied 'n wye verskeidenheid toeriste-aantreklikhede soos museums, 'n kunsgalery, restaurante, kroee en kuierplekke. Toeriste kan interessante plekke hier besigtig. Gaan na Belgravia, die oudste... Lees meer