Indien jy Katberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Katberg.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Katberg Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Catberg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Katberg akkommodasie
Bladsy 7 - 1 lekke plek om te bly
Protea Place bied gerieflike verblyf in Sandringham, Queenstown. Die gerestoureerde gastehuis het houtvloere, 'n ho...
Khol Newman Bed & Breakfast bied gasteverblyf in die hartjie van Queenstown in die Oos-Kaap. Die gastehuis is die i...
Cozi Corner Self-Catering Accommodation bied akkommodasie in bekoorlike eenhede en dis in Queenstown geleë. Dis ide...
Silver Plum BnB is in Queenstown, in die middel van die Oos-Kaap, halfpad tussen Cathcart en Sterkstroom geleë. Ve...
Tranquil House B&B @ 121 Berry Street bied gastekamers in Queenstown. Dié gastehuis is naby die dorp se geriewe en ...
De Oudewerf Guesthouse was oorspronklik 'n plaashuis en staan al vir 120 jaar in die Queenstown distrik. Vandag wor...
Garden Court B&B bied gerieflike oornagverblyf in 'n lieflike gastehuis naby Frontier Hospitaal in Queenstown. Dit ...
Conti-Inn is in Queenstown in 'n rustige woonbuurt ver vanaf die dorp se gewoel. Verblyf word in 3 stylvolle eenhe...
Mechells Accommodation bied selfsorg-eenhede in Queenstown in die Oos-Kaap. Dit is perfek vir gaste wat opsoek is n...
Tranquil House B&B @ 10 Berry Street bied B&B-verblyf in Queenstown. Die gastehuis is naby die dorp se geriewe en b...