Indien jy Karas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Karas.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Karas Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Karas accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Karas akkommodasie
61 lekke plekke om te bly
Lüderitz Nest Hotel is reg teen die rotse en see geleë. Die seefront-ligging bied 'n privaat getystrand en jetty wa...
OceanLife Accommodation is in die kusdorpie, Lüderitz, Karas. Dit is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en o...
UrbanLife Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf in die middel van Keetmanshoop, sowat 600 m vanaf verskeie ...
Noordoewer Self Catering Chalets bied verblyf in Noordoewer wat teen die Oranjerivier op die grens van Namibië lê. ...
Bremen Tranquility is in Grunau geleë, ’n klein dorpie in die suide van Namibië. Verblyf word gebied in 1 selfsorg...
Bethanie Hotel & Guesthouse is in die hartjie van Suid-Namibië in die dorpie, Bethanie geleë. Dié hotel lê langs di...
Canyon Lodge is 'n groen oase wat versteek is in die geharde appelkooskleur-klooflandskap. Hier kan gaste stil raak...
Canyon Village is aan die voet van die rotse in Gondwana Canyon Park, 27 km vanaf die Visriviercanyon in Namibië. C...
Canyon Roadhouse is 'n lodge wat die goeie ou dae van motorbestuur vier. Met sy groot rooi dak herinner die lodge a...
Alte Kalköfen Lodge is tussen die Namibiese dorpies Keetmanshoop en Lüderitz en bied gemaklike verblyf in 'n opgekn...