Indien jy Karas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Karas.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Karas Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Karas accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Karas akkommodasie
Bladsy 4 - 61 lekke plekke om te bly
Dinas Akkomodasie is in Oranjemund en is 'n bekoorlike selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se pers...
Quiver Inn Guesthouse bied verblyf in die hartjie van Keetmanshoop, Namibië. Dié gastehuis is lekker naby die paar ...
Grunau Chalets bied gerieflike oornagverblyf in die dorpie Grunau in Namibië se Karas-streek. Dié gastehuis is die ...
Aloe Rock Self-catering beskik oor 2 selfsorg-eenhede in Aus in Namibië se Karas-streek. Aloe Rock-huis beskik oor...
Mount Canyon Guest Farm is in Keetmanshoop, sowat 12,5 km vanaf Canyon Farm Yard op die C12 op pad na die Visrivier...
Cormorant House is 'n seekanthuis in Lüderitz, Namibië. Dié huis is lekker naby die middedorp en die hawe. Ons he...
Avondsrus is in Karasburg geleë en is die ideale oornagbestemming onderweg vanaf of na die Visrivier-canyon en Swak...
Kitchen51 Cottages is op 'n skilderagtige plaas 40 km buite die dorp Keetmanshoop, reg langs die B1 in Namibië. Hie...
Canyon Roadhouse Campsite is agter Canyon Roadhouse en bied kampgeriewe aan 'n rivieroewer van 'n droë rivierbeddin...
Kalahari Farmstall bied plaasstyl-selfsorgverblyf. Dié gastehuis is 14 km vanaf die Mata Mata-grens, tussen Namibië...