Indien jy Kampsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kampsbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kampsbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Camps Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kampsbaai akkommodasie
Bladsy 8 - 98 lekke plekke om te bly
Atlantique Villa Camps Bay bied luukse verblyf met asemrowende see-uitsigte, 'n groot swembad en eksklusiewe gasvry...
52 Victoria is 'n villa wat in 'n klein woonbuurt in Bakoven, aan die weskus van die Kaapse Skiereiland, suidwes va...
15A on Hove is 'n ruim dubbelverdiepinghuis met selfsorggeriewe in Kampsbaai. Dié villa se berg- en see-uitsigte is...
Neighbourgood 1st Crescent bied lieflike oornagverblyf in 'n pragtige gastehuis in die hartjie van Kampsbaai in Kaa...
Houghton Hues is in Bakoven, Kaapstad geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby vers...
Hely Horizon is hoog op die heuwels van Kampsbaai geleë, en spog met see- en berguitsigte. Dié ruim villa het 'n oo...
24 Geneva bied luukse villas met 'n panoramiese uitsig oor Leeukop en Kampsbaai se strand. Hierdie luukse selfsorg-...
Sandpiper House is 'n ruim moderne villa in Kampsbaai wat asemrowende see- en berguitsigte bied. Dit is 'n entjie s...
Crystal View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel met see-uitsigte. ...
3 on Camps Bay is 'n luukse boetiekhotel in die hartjie van die nuwerwetse Kampsbaai. Die hotel is in 'n doodloopst...