Indien jy Kampsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kampsbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kampsbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Camps Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kampsbaai akkommodasie
Bladsy 6 - 96 lekke plekke om te bly
Clifton Beach Bungalow is op Clifton se Vierde Strand geleë en dit het uitsigte oor die see. Geniet Clifton se 4 ge...
Camps Bay Studio bied lieflike selfsorgvakansieverblyf in 'n veilige woonstelgebou in die hartjie van Kampsbaai. Di...
Blue Views Villa is 'n selfsorghuis in Bakoven-area in Kampsbaai in Kaapstad. Hierdie vakansiehuis is die ideale ba...
Sea Breeze Suite is het 'n tuin wat goed versorg is en is naby die strand en restaurante in die prentjiemooi Kampsb...
Camps Bay Studio Guesthouse bied moderne selfsorg-ateljeewoonstelle in die gewilde vakansiedorp, Kampsbaai. Dis net...
Le Thallo is 'n mooi vakansievilla aan die voet van Leeukop naby Kampsbaai se strand. Dié luukse Kaapse woonbuurt s...
La Maison Hermès is 'n luukse villa met 'n uitstekende uitsig oor Kampsbaai, op Leeukop, Tafelberg en die Twaalf Ap...
Sea Five Boutique Hotel het 'n perfekte ligging, net 300 m vanaf Kampsbaai, Suid-Afrika se spogstrand. Ons het 7 ek...
Funkey Villas is stapafstand vanaf Bakoven-strand en bied stylvolle, luukse selfsorgverblyf in veilige villas waarv...
Condo Carolina in Kampsbaai bied luukse verblyf aan 'n gesin of groep vriende. Die huis spog met 'n 180°-uitsig en ...