Geverifieerde Resensie
Island View
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Island View bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5 resensies.
Kloofsig 12 Island View
"Almal sal seker nie so ver van alles af wil wees vir vakansie nie, want dit is nie loop afstand van die see af nie maar ons het die rustigheid van Island View geniet. Baie skoon, rustige en netjiese area."
Kloofsig 12 Island View
"Island view is baie goed geleë en het 'n pragtige uitsig oor Mosselbaai. Dit is baie veilig, skoon en netjies. "