Indien jy Heidelberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Heidelberg.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Heidelberg Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Heidelberg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Heidelberg akkommodasie
Bladsy 3 - 13 lekke plekke om te bly
Grootvadersbosch Scolopia is 'n bekoorlike en knus houtkothuis wat slaapplek bied aan 4 gaste. Hierdie verblyf is i...
Fleckvieh Guest Farm is op 'n privaat plaas aan die voorheuwels van die Langeberge geleë en bied selfsorg-eenhede e...
Sionsberg Farmstay bied selfsorgverblyf in 'n pragtige plaashuis wat in 1741 gebou is. Die verblyf is op 'n werkend...
Melkboom Guest Farm is op die Tuinroete en bied mooi uitsigte en berge. Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede wat ge...
TEENdieBERG is op 'n plaas aan die voet van die Langeberg-reeks, tussen Heidelberg en Riversdal. Die plaas verskaf ...
!Xairu Tradu is 'n oord met bostente wat 'n omgewingsvriendelike en outentieke ervaring in 'n ongekunstelde boskamp...
Believers Destiny Getaway is 25 km buite Swellendam in Heidelberg se rigting geleë en bied gehalteverblyf wat ideaa...
Nona Rosa Wegbreek bied selfsorgverblyf op 'n werkende plaas tussen Heidelberg en Witsand. Die plaas is aan die oew...
Kleindoorn Gastehuis is 'n tipiese Karoo-plaashuis, 28 km buite die dorpie Barrydale op 'n produserende plaas. Dit ...
Videira Country House is 'n pragtige selfsorghuis op 'n skilderagtige wyn- en graanplaas 30 km vanaf Riversdal en H...