Indien jy Groenpunt besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Groenpunt.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Groenpunt Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Green Point accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Groenpunt akkommodasie
Bladsy 8 - 140 lekke plekke om te bly
Morningside Apartment 6A bied gerieflike verblyf in ’n selfsorgwoonstel wat in die agtertuin geleë is. Dié geriefli...
Stay on Devonshire is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige Devonshire-kompleks in Groenpunt. Dit is ideaal v...
Eclipse Luxury Penthouse is 'n selfsorg-dakwoonstel op die boonste verdieping in die veilige Eclipse-kompleks in di...
McKinnon House - Unit 4 is in die modieuse buurt De Waterkant geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n modern...
Scholtz is 'n selfsorgvakansiehuis in die rustige woonbuurt, Drieankerbaai, en bied 'n gesellige toevlugsoord aan g...
Neighbourgood Napier bied stylvolle selfsorgwoonstelle in die hartjie van De Waterkant in Kaapstad. Dit is ideaal v...
Atlantic Sanctuary is in Groenpunt geleë en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger of 'n paartjie wat met vakansie...
Green Point Self-Catering Studio 2 is 'n smaakvol gerestoureerde selfsorg-ateljeewoonstel met slaapplek vir 4 gaste...
Bluegum is 'n hartlike en verwelkomende dubbelverdiepinghuis in die heel boonste straat in Groenpunt, een van Kaaps...
The Lime Grove Cottage is 'n selfsorg-dorpshuis in De Waterkant in Kaapstad. Die perseel is ideaal naby verskeie sa...