Indien jy Groenpunt besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Groenpunt.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Groenpunt Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Green Point accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Groenpunt akkommodasie
Bladsy 3 - 141 lekke plekke om te bly
Doric 005 is in Groenpunt en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, re...
Neighbourgood Hill is in die hartjie van Groenpunt en bied 'n unieke ruimte met 'n moderne interpretasie van die pl...
Victorian in Green Point Village is 'n selfsorgmeenthuis in Groenpunt. Dié vakansie-eenheid is naby verskeie sakege...
Uber Chic Heritage House is 'n selfsorghuis in Groenpunt, net 5 minute van die strand, die promenade, Green Point P...
Neighbourgood Romney bied kontemporêre oornaggastekamers in die hartjie van Groenpunt. Dit is ideaal vir sakereisig...
Devonshire 503 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Groenpunt. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste...
14 Studio is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in Groenpunt. Dié woonstel het sy eie ingang en is op dieselfde perseel as...
Sun & Sea Downtown Mediterranean Villa is 'n selfsorg-villa in Groenpunt aan die voorheuwels van Seinheuwel op die ...
On Joubert Street is 'n lieflike selfsorg-vakansievilla in die hartjie van Groenpunt, Kaapstad. DIt is ideaal vir '...
Rooftop Villa in Trendy Neighbourhood is ‘n luukse woonstel in De Waterkant en bied gehalteverblyf aan ‘n paartjie ...