Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Gqeberha (Port Elizabeth)
4.4/5

Lees regte resensies van Gqeberha (Port Elizabeth) van 1368 geverifieerde gaste.

Indien jy Gqeberha (Port Elizabeth) besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Gqeberha (Port Elizabeth).

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gqeberha (Port Elizabeth) Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gqeberha (Port Elizabeth) accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Gqeberha (Port Elizabeth) akkommodasie

Bladsy 11 - 511 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Tamapa Lodge

Gastehuis in | Bluewater Bay, Bluewater BayGqeberha (Port Elizabeth)
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense

Tamapa Lodge is ver van verkeersgeraas met 'n panoramiese uitsig oor Algoabaai. Die lodge is teen die strand in Blo...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kroeg
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie

Whales Way Lodge

Selfsorg in | Bluewater Bay, Bluewater BayGqeberha (Port Elizabeth)
Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)

Whales Way Lodge bied B&B en selfsorgeenhede net 15 minute van Nelson Mandelabaai se middestad en Chief Dawid Stuur...

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)

FG Brookes Hill Suites

Selfsorg in | Somerstrand, SomerstrandGqeberha (Port Elizabeth)
Vanaf R1 910
R1 910 R1 528
per nag (plek vir 2)

FG Brookes Hill Suites is naby die strand in Humewood, 'n buurt in Gqeberha (Port Elizabeth). FG Brookes Hill Suite...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Vanaf R1 910
R1 910 R1 528
per nag (plek vir 2)

Kingfisher Guest House

B&B in | Somerstrand, SomerstrandGqeberha (Port Elizabeth)
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

Kingfisher Guest House in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), bied 'n privaat ligging, stil en rustige omgewing...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swem
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense

Sea View Apartment

Selfsorg in | Somerstrand, SomerstrandGqeberha (Port Elizabeth)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)

Sea View Apartment bied gehalte-verblyf met pragtige see-uitsigte. Dit is in Brookes Hill Suites, 'n veiligheidskom...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie

Trails End Tiny Home

Selfsorg in | Theescombe, TheescombeGqeberha (Port Elizabeth)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)

Trails End Tiny Home is in die buitewyke van Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied 'n unieke, eko-vriendelike sel...

Voëlkyk
24-uur Ontvangs
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Kombuisgeriewe
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)

Wild Break Self Catering

Selfsorg in | Seaview, SeaviewGqeberha (Port Elizabeth)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)

Wild Break Self Catering bied selfsorgverblyf in die stil dorp Seaview, net 'n kort entjie vanaf Gqeberha (Port Eli...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)

Clivia Cove

Selfsorg in | Seaview, SeaviewGqeberha (Port Elizabeth)
Vanaf R685
R685 R582
per nag (plek vir 2)

Clivia Cove is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid wat deel van die eienaar se hoofhuis vorm, maar dit het 'n privaat in...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Visvang
Vanaf R685
R685 R582
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)

Skoon Accommodation bied selfsorgwoonstelle in die bekoorlike dorpie, Schoenmakerskop, sowat 8 km buite Gqeberha. D...

Braaiplek
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R1 595
per nag (plek vir 4)

Urban Inn is in Gqeberha (Port Elizabeth), 'n stad op Algoabaai in die Oos-Kaap van Suid-Afrika, geleë. Hierdie sel...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 595
per nag (plek vir 4)

Gqeberha het 'n vrolike atmosfeer wat jy aanvoel soos 'n laatmiddag sonnetjie wat op jou vel bak. Hier teen die Ooskus van Suid-Afrika sonbaai die “vriendelike stad” met sy voete in die Indiese Oseaan en sy kop tussen die olifante van Addo. Lekker strande, mense en aktiwiteite skep 'n permanente vakansie-gevoel...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem