Indien jy Germiston besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Germiston.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Germiston Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Germiston accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Germiston akkommodasie
Bladsy 5 - 49 lekke plekke om te bly
The Munday Bed & Breakfast is in Bedfordview, Johannesburg geleë. 3 valhekke bied toegang tot die landgoed met 24 u...
Ikamu's Lodge bied B&B in Germiston. Dié gastehuis word deur 'n gesin bestuur, is naby Rand Lughawe en 27 km vanaf ...
Welkom by African Elephant Guest House, 'n luukse gastehuis in Lambton, Germiston. Dit is naby Wadeville, Rand-lugh...
Platinum Guesthouse bied verblyf in gastekamers in Germiston. Die gastehuis is ideaal geleë sowat 20 km van O.R. Ta...
3 Brothers B&B is in 'n stil woonbuurt in Edenvale geleë. Die akkommodasie is naby aan hoofweë, winkelsentrums en b...
Ecotel OR Tambo is gerieflik binne 10 minute se ry van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af geleë en dis ook naby d...
Cydonia Holiday Home is in Primose Hills langs Bedfordview geleë en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers,...
Naisar Holiday Home and Apartment is in Primrose in Germiston geleë en is sowat 15 minute van OR Tambo Internasiona...
The Gateway Hotel is in Elandsfontein in Johannesburg geleë, net 7 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Ons ...
JSA Studio is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Verwoerdpark op dieselfde perseel waar die eienaars woon, maar dit ...