Indien jy Germiston besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Germiston.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Germiston Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Germiston accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Germiston akkommodasie
Bladsy 4 - 49 lekke plekke om te bly
Hidden Gem Art Guesthouse is ’n ouwêreldse en gerieflike gastehuis in ’n rustige buurt van Germiston. Die perseel h...
The Road Lodge Germiston Lake bied bekostigbare en gerieflike verblyf in die ooste van Johannesburg. Dit is ideaal ...
St Andrews Hotel and Spa bied B&B-verblyf in Bedfordview, Johannesburg. Die hotel is perfek vir 'n ontspannings- of...
City Lodge Hotel Johannesburg Airport, Barbara Road is een van 5 hotelle in die groep naby O.R. Tambo Internasional...
Town Lodge Johannesburg Airport is 1 van 5 hotelle in die groep naby O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Dié stylvol...
Zen On Zenith bied gerieflike B&B-verblyf in 'n kothuis in 'n lieflike tuin met 'n swembad. Die kothuis is op 'n re...
Condo Executive Apartment is 'n bekoorlike eenheid op die vyfde verdieping van die Doonside-kompleks in Bedfordview...
Palms Inn is in Germiston naby Huddle Park Gholfbaan, Glendower Gholfklub en die Knights Skietbaan. Die eenheid is ...
Lions Rest Guest House & Conference Center is 15 km vanaf die Observatory Gholfklub en bied gerieflike verblyf, met...
VillaDeVille is 'n instansie op die eienaar se perseel in Germiston. Verblyf word aangebied in 'n selfsorgwoonstel ...