Indien jy Franschhoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Franschhoek.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Franschhoek Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Franschhoek accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Franschhoek akkommodasie
Bladsy 2 - 115 lekke plekke om te bly
Petit Plaisir Cottage is 'n selfsorgkothuis in die buitewyke van die pragtige dorpie Franschhoek, wat die middelpun...
Auberge Daniella is in die bekoorlike dorpie Franschhoek teen die agtergrond van die statige Middagkransberge geleë...
Rickety Bridge Manor House is 3 km vanaf Franschhoek se middedorp en is stylvol opgeknap met 19de eeuse kamers en l...
Petit Ermitage bied B&B-verblyf op die eienaar se perseel in die geskiedkundige dorp, Franschhoek. Hierdie elegante...
Lavender Cottage is 'n nuut opgeknapte, prentjiemooi selfsorgkothuis net 'n entjie se stap van die gesogte dorpie F...
Mountain View Cottage is in 'n straat vol bome in Franschhoek op die eienaar se perseel geleë. Hier kan gaste 'n pr...
Bleu Cobalt Cottage is 'n lieflike, privaat selfsorgkothuis in Franschhoek net 'n entjie se stap van die middedorp ...
Tram View is 'n lieflike woonstel wat in die Village Artisan Complex by die ingang na Franschhoek Village geleë is ...
Dié luukse een- en tweeslaapkamerwoonstelle is in Franschhoek se middedorp geleë. Ons bied ideale verblyf vir vakan...