Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Dolphin Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Dolphin Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 1388 resensies.

Shaka's Rock, Dolfynkus

Villa L'apparita

"Goeie strand en baie om te doen in die omgewing. Goeie hotel op strand."

Shaka's Rock, Dolfynkus

Villa Flamenco 1

"Lovely beach and restaurants. Locals are friendly."

Salt Rock, Dolfynkus

Uitsig Holiday Home

"Mooi en goeie swemstrand. Lewensredders altyd aktief en waaksaam. Litchiboord met mark is 'n heerlike ervaring. "

Ballito, Dolfynkus

10 Coral Cove

"Alles naby, maar tog rustig en weg van hustle en bustle. "

Shaka's Rock, Dolfynkus

Villa Flamenco 1

"Shaka's Rock as 'n bestemming was vir ons ongelooflik lekker, vernaam oor dit ons eerste besoek was aan die Noordkus."

Shaka's Rock, Dolfynkus

The Elusive Camel

"Will come again and again."

Ballito, Dolfynkus

Prosperita

"Tweede jaar wat ek spesifiek oor paasnaweek soontoe gaan. En dit gaan definitef 'n gereelde instelling wees."

Ballito, Dolfynkus

Villa Capri Guest House

"Weather windy and cloudy this time of the year."

Shaka's Rock, Dolfynkus

Ocean View Villas

"Pragtige getypoele wat jou heeldag kan vermaak."

Ballito, Dolfynkus

Ballito Accommodation Graceland 4

"Ballito is a very beautiful place, away from the fast pace of big city life. It is a good place to go to for a holiday to unwind. It has warm water beaches and great accommodation areas."

Ballito, Dolfynkus

XX Benji's Ballito Bungalow

"Dit bly 'n heerlike vakansieplek."

Thompsonsbaai, Dolfynkus

Villa Flamenco 5

"Baie lekker swemplek vir klein kinders, daar is 2 getypoele wat lekker is vir kinders."

Ballito, Dolfynkus

10 LaMer

"Rustige plek."

Shaka's Rock, Dolfynkus

Ocean Gorge Seafront Getaways

"Shaka's Rock bly my gunsteling. "

Thompsonsbaai, Dolfynkus

Marichel 9

"Lieflike privaat strand met swembad en rotspoeletjies vir kinders om in te baljaar. "

Shaka's Rock, Dolfynkus

Ocean Gorge Seafront Getaways

"Shaka's Rock is a lovely, wonderful area. We were very impressed with the shopping areas, malls, shops and beaches."

Ballito, Dolfynkus

La Patricia

"'n Great vakansieplek en lekker mense."

Shaka's Rock, Dolfynkus

Villa L'apparita

"Het nie baie tyd daar spandeer nie maar was heel oulik."

Ballito, Dolfynkus

57 La Pirogue

"Ballito is 'n baie lekker vakansie dorp. Alles wat nodige is, is beskikbaar."

Salt Rock, Dolfynkus

Seaside Lodge

"Lovely tourist destination and we enjoyed visiting there."

Thompsonsbaai, Dolfynkus

10 Akrotiri

"Ons het die getypoel vreeslik geniet! Het gesnorkel dat ons onsself soos pienk "prawns" verbrand het. Mooi skoon strand. Pragtige plek!"

Ballito, Dolfynkus

25 La Pirogue

"Lekker vir gesinne."

Thompsonsbaai, Dolfynkus

1 Marichel

"Die getypoel is pragtig en mens kan met veiligheid swem. 'n Trekpleister daar is die seelewe binne-in die poel. Die eetplekke is heerlik, asook die paar winkels wat herdenkings verkoop. "

Shaka's Rock, Dolfynkus

Ocean Gorge Seafront Getaways

"Shaka's Rock is regtig 'n heerlike vakansie vir gesinne met kinders. Die getypoele is 'n dag se tydverdryf vir die kinders en groot mense kan snorkel en swem."

Ballito, Dolfynkus

The Grange 3

"Ongelooflike lekker vakansiebestemming."

Ballito, Dolfynkus

10 Coral Cove

"We always enjoy our holidays in Ballito."

Blad
Blad 44 - Wys 1291 tot 1320
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem