Indien jy Colesberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Colesberg.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Colesberg Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Colesberg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Colesberg akkommodasie
Bladsy 3 - 46 lekke plekke om te bly
Travellers Joy is 'n deftige en ou, maar tog moderne gastehuis in Colesberg, 'n dorpie op die N1 in die Noord-Kaap,...
Mooifontein Cottage is 27 kilometer suid van Colesberg en is reg langs die N1 en ideaal vir 'n oornagplek of 'n weg...
Honeylocust is 'n moderne, luukse gastehuis in die geskiedkundige dorp Colesberg. Aangesien dit net van die N1 hoof...
Skietberg Lodge is in Colesberg in die Noord-Kaap. Verblyf is beskikbaar in 5 slaapkamers met slaapplek vir 31 ga...
Donalds Guesthouse bied oornagverblyf vir reisigers wat op pad is na ander bestemmings. Dié gastehuis is tussen die...
Out of Africa is ’n privaat huis met 2 kamers, elk met sy eie ingang en veilige parkeerplek aan die voet van Skietb...
Oppiepad Gastehuis is in Colesberg geleë en bied gerieflike oornagkamers met maklike toegang tot die N1. Verblyf ...
Chrizaan Guest House bied 2 eenhede wat smaakvol versier is en in die hartjie van die Groot Karoo in Colesberg gele...
Berry Hill Guesthouse is 'n familiegedrewe instansie halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad in Colesberg, langs di...
The Barracks is 'n ten volle gelisensieerde gastehuis met al die nodige dienste. Die gastehuis is in 'n stil deel v...