Indien jy Cape Farms besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Cape Farms.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cape Farms Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Farms accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Cape Farms akkommodasie
Bladsy 7 - 34 lekke plekke om te bly
8 on Penguin bied ononderbroke uitsigte op Tafelberg en oor die see. Dié tweeslaapkamerwoonstel is 50 m van die str...
Windsong Cottage bied knus selfsorgverblyf in die prentjiemooi dorp Van Ribeeckstrand wat reg langs die gewilde Mel...
The Palms is in die pragtige kus dorpie, Melkbosstrand geleë. Dié selfsorg-ateljeewoonstel is net 40 m van die str...
Driftwood Dunes is 'n smaakvol versierde selfsorgkothuis in Melkbosstrand en dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie aa...
Beach Apartment and Studio bied verblyf in 'n selfsorgwoonstel en 'n ateljeewoonstel in Melkbosstrand. Die Beach A...
SeasCape is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang wat op die eienaar se perseel in Van Riebeeckstrand ...
Melkbos Beach Lodge bied selfsorgverblyf in Van Riebeeckstrand in Melkbosstrand. Hierdie seefront-vakansiehuis bied...
14 Penguin Place Melkbosstrand is in Melkbosstrand, Kaapstad, 'n area wat veral bekend is vir sy skilderagtige roet...
7 On Bato is in Melkbosstrand geleë, 30 km vanaf Kaapstad en dis die poort tot die Weskus. Dié ateljeewoonstel het...
KoebergINN is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid wat sowat 120 m vanaf die Melkbosstrand-seefront geleë is. Die eenheid...