Indien jy Caledon besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Caledon.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Caledon Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Caledon accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Caledon akkommodasie
Bladsy 2 - 31 lekke plekke om te bly
De Hoekhuys is 'n selfsorghuis vir 8 tot 10 gaste in Caledon en is 101 jaar terug gebou. Dit word deur 'n familie b...
The Vintage Crane Guest House bied gastekamers in Caledon in die hartjie van die Overberg. Dié gastehuis is ideaal ...
Caledon Lê Plekkie Selfsorg Tuinwoonstel is op dieselfde erf as die hoofhuis geleë en is ideaal vir 'n vinnige wegb...
The Robin Cottage is on Caledon in die Wes-Kaap geleë. Dié area is bekend vir sy pragtige roetes, voetslaanroetes e...
Caledon Lê Plekkie is 'n gerieflike tuinwoonstel/gastekamer apart van die woonhuis en heeltemal privaat met 'n lekk...
Studio 27 bied bekoorlike selfsorgverblyf in Caledon, 'n oulike dorp in die Overberg-streek. Hierdie huis is op die...
Newrow Manor is 'n selfsorgwoonstel in Caledon. Die eenheid is naby Caledon Casino, die museum en 'n paar wynplase....
Oppistoepie Guest House is langs 'n miniraalryk warmwaterbron in Caledon in die Overberg geleë en is 100 km oos van...
Zamar Gastehuis is in die rustige buurt van Tuinsig in Caledon geleë. Die gastehuis bied maklike toegang tot die N2...
Nerina Self-catering is sentraal geleë in Caledon in die Overberg, net 110 km van Kaapstad af. Dié rustige verblyf ...