Indien jy Brits besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Brits.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Brits Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Brits accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Brits akkommodasie
Bladsy 4 - 11 lekke plekke om te bly
Guesthouse Serenity is sowat 10 minute se ry vanaf Hartbeespoortdam op die ou Rustenburg-pad in die rigting van Sun...
Bushveld Manor is omring deur die natuur en bied ontspannende verblyf net 'n kort ent se ry van verskeie doendinge ...
Blommelot is in die bosveld versteek en bied gerieflike verblyf net 13 km vanaf Brits. Dit is ideaal vir 'n groot f...
El Shadai Guesthouse & Spa is in die Magaliesberge geleë, kyk uit oor die Hartbeespoortdam en spog met asemrowende ...
Soos ons naam voorstel is 'n pragtige uitsig wat gaste hier te wagte kan wees, maar tog is dit nie al bederf wat on...
Yacht View Lodge bied bekoorlike verblyf in Schoemansville, Hartbeespoortdam en is ideaal vir 'n rustige en geriefl...
The Real Boathouse is 'n unieke vakansiehuis aan die waterfront van Hartbeespoortdam, in Kosmos. Hierdie huis lei n...
Die Hart Huis is net 'n entjie vanaf die Krokodilrivier in Hartbeespoortdam, naby 'n rits restaurante, kroeë, winke...
Ons Huis is 'n vakansiehuis in Schoemanville, Hartbeespoort en bied gerieflike selfsorgverblyf. Die huis is op die ...
Mia Hills Guest House is 'n gesellige selfsorg-gastehuis aan die voet van 'n berg in Hartbeespoort. Die gastehuis i...