Indien jy Brits besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Brits.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Brits Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Brits accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Brits akkommodasie
Bladsy 2 - 11 lekke plekke om te bly
Riverleaf Hotel bied stylvolle en moderne verblyf in Brits, 'n klein dorpie binne maklike bereik van Hartbeespoortd...
Santai Guest House is 'n 4-ster-gastehuis in 'n welige, rustige tuin met pragtige bome en volop voëllewe. Die woor...
Die Plaashuis is 'n netjiese gastehuis wat gerieflike oornagverblyf op die eienaar se perseel in Brits bied. Die ei...
Esmarline Lodge is sowat 5 km van Brits af op die Wagpospad en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n vriendegroep ...
Kaalvoet Koppies bied 'n Bosveld-ervaring met 'n verskeie voël- en wildspesies. Die plaas is 7 km buite Brits geleë...
Dis 'n Fees Akkommodasie bied rustige selfsorgverblyf aan 22 gaste in die bosveld 6 km vanaf Brits. Die selfsorg-...
Sandstone Lodge lê tussen Brits en Hartbeespoortdam. Dié lodge bied gerieflike verblyf omring deur reuse tuine en b...
Arotin Game Lodge het nog 'n boskamp gestig, hierdie keer in die Noordwes Provinsie. Ons is diep in die bos geleë, ...
152 Seasons Sport is 'n luukse vakansiehuis in die Seasons Sports and Spa Resort in Noordwes, Suid-Afrika. Dit bied...
Krokodilpoort Lodge is aan die oewer van die Krokodilrivier weggesteek waar gaste rustig kan ontspan sonder om beko...