Indien jy Bredasdorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bredasdorp.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bredasdorp Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bredasdorp accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bredasdorp akkommodasie
Bladsy 3 - 36 lekke plekke om te bly
Janns Cottage bied selfsorgverblyf in die dorpie Bredasdorp in die Wes-Kaap se Overbergstreek. Dié dorpie bied alle...
Bo-Plaas bied gerieflike en ruim selfsorgverblyf op 'n plaas buite Bredasdorp. Die eiendom bied slaapplek aan 6 gas...
Die Speelkamer is 'n selfsorgeenheid met 'n privaat ingang wat vas is aan die eienaar se hoofhuis op 'n graanplaas ...
Palma Christi Guest House is in die ouwêreldse dorp Bredasdorp geleë en bied gerieflike, huislike verblyf in dubbel...
In-i-bos Selfsorg Eenheid is in Bredasdorp en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of 'n paartjies. Dit is naby verske...
Karsrivier Gastehuis is aan die oewer van die Karsrivier in die Overberg geleë en is net 7 km buite Bredasdorp op d...
De Melkportaal Cottage is 'n knus selfsorgkothuis op 'n melkplaas sowat 19 km vanaf Bredasdorp. Dié kothuis is omr...
Middeldam Plaashuis is 'n ouwêreldse plaashuis wat onlangs opgeknap is en net buite Bredasdorp geleë is. Die oorspr...
Kitty's Selfsorg Huisie is in Bredasdorp. Die huis is ideaal vir reisigers, asook vir 'n gesin wat wil oorslaap op ...
The Bucket List bied lieflike en moderne oornagverblyf wat in die hartjie van Bredasdorp in die Overberg-streek gel...