Indien jy Boknesstrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Boknesstrand.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Boknesstrand Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Boknesstrand accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Boknesstrand akkommodasie
10 lekke plekke om te bly
Deze Plaats is in Boknesstrand en bied goeie verblyf vir 'n eenvoudige gesinsvakansie. Dit is slegs 100 m van die s...
Boknes Cottage is in Boknesstrand in die Oos-Kaap, Suid-Afrika geleë. Boknes bied 'n skoon, stil strandarea met pra...
Lanterfanter in Boknesstrand is 'n vakansiehuis wat aan die oewer van die strandmeer in Boknesstrand geleë is. Dit ...
Bokkabanas Self-Catering is nuut opgeknapte verblyf naby die nuwe winkels in Boknesstrand en slegs 500 m vanaf die ...
Umzi Lofefe is 'n bekoorlike selfsorghuis in die idilliese kusdorpie Boknesstrand geleë en is ideaal vir 'n gesin o...
Mamma Kay Place is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Boknesstrand, 'n entjie se stap vanaf Boknesstrand se strand...
Mermaid Cottages is meters vanaf die hoofswemstrand, Boknesstrandmeer, die voëlskuilplek, geriefswinkels en vulstas...
Sand Kasteel @ Boknesstrand is 'n dubbelverdieping-selfsorgvakansiehuis in Boknesstrand. Dit is lekker naby die str...
The Nest @ Boknes is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis in die kusdorpie Boknes in die Oos-Kaap. Dis naby Cannon Rocks, ...
La Petite is 'n lieflike selfsorghuis en eenheid in die bekoorlike kusdorpie Boknesstrand in die Oos-Kaap. Die kusd...