Indien jy Balfour besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Balfour.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Balfour Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Balfour accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Balfour akkommodasie
Bladsy 8 - 2 lekke plekke om te bly
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam bied selfsorgverblyf en is op 'n klein plaas op die oewer van die Vaaldam in Oranj...
Porcupine Place bied selfsorgverblyf op 'n kleinhoewe op die oewer van die Vaalrivier in Deneysville. Die rivier is...
Die Dekkers Selfsorg is perfek vir diegene wat vertonings by Carnival City of sportgeleenthede wil bywoon of sakebe...
Carpe Diem is in Brakpan, Gauteng en bied verblyf wat perfek is vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerief...
Nellendek Self-catering is ideaal vir gaste wat die Oosrand vir sake besoek of die Carnival City's Big Top of sport...
Hector's Bay Cottage is op 'n veilige landgoed op die oewer van die Vaaldam, 12 km vanaf Oranjeville. Dit bied geri...
The Vaal Guesthouse is op die Vaaldamoewer naby Oranjeville geleë. Die gastehuis het 'n uitstekende ligging en spog...
Pitlamatla is 'n unieke dubbelverdieping-selfsorgvakansiehuis wat op 'n plaas geleë is. Dit spog met 'n uitsig oor ...
Karibu Gastehuis of B&B bied sakpas-akkommodasie net 3 km van Carnival City en 20 minute van die O.R. Tambo Interna...
Lioness bied selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Evander, Mpumalanga. Hierdie eenhei...