Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Houtbaai
4.7/5
volgens 225 resensies

Lees regte resensies van Houtbaai van 225 geverifieerde gaste.

Indien jy Houtbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Houtbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Houtbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hout Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Houtbaai akkommodasie

Bladsy 5 - 96 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf R3 517
R3 517 R2 814
per nag (plek vir 6)

Ukuthula - Hout Bay is in Scotts Estate, Houtbaai, 'n kusvoorstad van Kaapstad in die Wes-Kaap geleë. Dit is ideaal...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf R3 517
R3 517 R2 814
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R3 100
per nag, vir 2 mense

Bluemari's Retreat bied gerieflike B&B-verblyf in die Houtbaai-vallei-area en is ideaal vir sakereisigers of vakans...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R4 100
per nag, vir 2 mense

Wonderland is in Houtbaai in die Wes-Kaap en bied gehalteverblyf aan sakereisigers of gaste wat op soek is na gerie...

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R4 100
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense

CUBE Guest House is in 'n verhewe woonbuurt in Houtbaai met lieflike berg- en see-uitsigte in die verte. Die smaakv...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swem
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R3 050
per nag, vir 2 mense

Thulani River Lodge is in Houtbaai, Kaapstad, geleë. Die area is veral bekend vir sy restaurante, kunsvlytmark, wyn...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R3 050
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)

Mount Bay is in Houtbaai en bied verskeie selfsorgsuites aan vakansiegangers of sakereisigers. Daar is 4 moderne, ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Swem
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense

Hout Bay Lodge bied gerieflike B&B-verblyf in Houtbaai, een van Kaapstad se mooistes dorpies. Die lodge is net 20 m...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swem
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 899
per nag (plek vir 4)

G Zero 3 @ The Breakers bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel in 'n v...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Swem
Vanaf
Vanaf R1 899
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R2 995
per nag, vir 2 mense

Vida Nova Retreat is luukse en moderne eko-hotel in die pragtige dorpie Houtbaai, naby Kaapstad se middestad. Hierd...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swem
Vanaf
Vanaf R2 995
per nag, vir 2 mense

Vanaf R1 320
R1 320 R1 188
per nag (plek vir 2)

DK Villas 4 Riverview is 'n lieflike eenslaapkamerwoonstel in 'n lowergroen kompleks in Houtbaai in Kaapstad. Hierd...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf R1 320
R1 320 R1 188
per nag (plek vir 2)

Daar word na Houtbaai as die 'Hart van die Kaap' verwys, omdat dit net 20 minute se rit van die Kaapse middestad, en halfpad tussen Kaapstad en Kaappunt, is. Jan van Riebeeck het hierdie area uitgesonder as die plek met die mooiste woude wat hy al ooit gesien het. Vandag is hierdie kusdorp 'n gewilde...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem