Indien jy Drakensberge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Drakensberge.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Drakensberge Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Drakensberg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Drakensberge akkommodasie
Bladsy 10 - 610 lekke plekke om te bly
Thaba Lapeng Mountain Escape beteken "tuiste teen die berg" en bied gerieflike selfsorgverblyf, met 'n manjifieke, ...
Cleopatra is 'n fynproewer-wegbreekplek en skuil diep tussen KwaZulu-Natal se Drakensberge omring deur die Giants C...
Rebellie Gaste Plaas - The Lodge is sowat 14 km vanaf Clarens in die Vrystaat en bied 'n onvergeetlike wegbreek in ...
Rock Bottom House is 'n pragtige selfsorghuis op 'n plaas in Clarens. Die huis is aan die onderkant van 'n rotsagti...
Winterton Country Lodge is die perfekte weegbreek- of oornagplek op pad kus toe. Gaste word bederf knus, unieke, ro...
The Gate Guesthouse bied verblyf in 'n pragtige tuin in die bekoorlike vakansiedorpie Clarens. Die verblyf is die i...
Penfield bied selfsorgverblyf op 'n pragtige kleinhoewe in Nottingham Road in die hartjie van die Midlands Meander....
Highlands Farm Cottage is 'n knus selfsorg-eenheid op Highlands Country Estate in die Drakensberge. Dit is ideaal v...
Kestell Hotel is 116 jaar oud. Dit is 'n skoon, gerieflike, ouwêreldse en unieke plattelandse hotel. Daar is 'n kr...
Summer Place skuil in die rustige dorpie Harrismith en bied selfsorgverblyf aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n...
In die somermaande lig die draak haar kop heel omgekrap op, daar is 'n donderstorm en mens hoor haar grom in die gerammel. In die wintermaande is haar rugwerwels wit van die sneeu. Hier waar berge en dale mekaar ontmoet, word besoekers met avontuur begroet. Die Drakensberge se asemrowende landskap vertel... Lees meer