Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LekkeSlaap blog

Skrywer: Adriëtte le Roux

Romantiese bergkothuise vir die winter

Die winter is hier en met die dae wat soveel korter is, is dit maklik om elke dag van punt A tot B te jaag en in die proses tred van jou spesiale persoon te verloor. Hoekom dan nie die koue uit die winter haal met ’n romantiese wegbreek in die berge nie? LekkeSlaap.co.za het […]

Vreemde (maar fantastiese) blyplekke

Nog altyd gewonder hoe dit sou wees om binne-in ’n kokosneut te bly? En wat van ’n aand in ’n swierige graansilo of ’n opgedollie-de voortrekkerwa? Dan is daar natuurlik die opsie om op ’n skip in die middel van die Karoo te bly, of in ’n “gestrande” trein. Met LekkeSlaap se keur gerieflike dog […]

Hessequa: Die Tuinroete sonder die skares

“Mense van die bome” ─ dís wat Hessequa in Khoi beteken, en dis ’n gepaste naam, want dié lowerryke, Wes-Kaapse kusstreek wat dorpies soos Stilbaai, Riversdal, Witsand en Albertinia insluit, is ’n plek waar die wêreld nog om gasvrye hartsmense en die natuur draai, met pragtige landskappe in oorvloed. Hier sal moeë stadsiele en avontuurlustiges […]

Verblyf in Stellenbosch: Laat 10 Alexander B&B jou bederf!

As jy op soek is na verblyf in Stellenbosch, naby die universiteit, die middedorp of wynlandgoedere of ‘n basis om dorpe rondom die Eikestad te besoek, is 10 Alexander ‘n uitstekende keuse. Lees hier oor LekkeSlaap se ervaring van hierdie Mediterreense gastehuis.

Wenke om die wonderlike Wildekus te tem

By die aanhoor van die naam skrik die Wildekus sekerlik heelparty mense af, maar dit sal daardie mense op ’n stukkie Suid-Afrikaanse paradys laat uitmis. Ja, jy kan gerus maar ’n bietjie oplees vóór jy die pad na die eertydse Transkei vat, maar die Wildekus se wilde kant moet beslis niemand van ’n reis na […]

100 redes om mal te wees oor Suid-Afrika

Met die koms van die somervakansieseisoen kan talle mense ’n sug van verligting slaak na ’n verwarrende jaar. Om dit te vier het LekkeSlaap ’n lys met ’n honderd redes waarom ons mal is oor ons land opgestel. Wat is alles op jou lysie? Laat weet ons in die kommentaar hieronder.   1. Aangesien hierdie ’n […]

My gewone vakansiedorp is vol vir die somervakansie. Hoe nou?

Hoe gemaak as die vakansiedroom wat jy al sedert Vlak 5 koester nie lyk asof dit ’n realiteit gaan word nie? LekkeSlaap.co.za het ’n paar wenke wat kan help.

Klink ’n glasie by SA se vreemdste kroeë

Hierdie artikel het op Maroela Media verskyn. Jy kan ’n paar rare verhale en wonderbaarlike wolhaarstories in die meeste kroeë te hore kom ─ soveel te meer as jy langs iemand wat al ’n tydjie daar is opeindig … Maar Suid-Afrika het ook eklektiese kroeë wat só vreemd is dat hulle in eie reg op […]

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem