Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zulu Rock Lodge - Babanango Game Reserve

Wildsplaas
Deluxe Suite
Vanaf
Vanaf R9 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 2 Deluxe Suites wat ideaal is vir paartjies wat naby die hooflodge en swembadarea wil wees. Elke suite het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Elke suite het 'n privaat stoep met 'n vuurput.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Alle maaltye (3 maaltye per dag) en 2 natuurritte in 'n oop Land Rover onder leiding van 'n ervare gids is ingesluit. Skemerkelkies word op die rit bedien. Kinders onder 7 word nie op die wildritvoertuie toegelaat nie.

Huisreëls

'n Bewaringsfooi word vir die reservaat gehef.

'n Pendeldiens na en vanaf die lodge kan teen 'n ekstra koste gereël word.
'n Wasgoeddiens, kuriowinkel en 'n kroeg is beskikbaar.

Let asb. 'n grondpad na die verblyf lei, maar dit is vir alle voertuie toeganklik. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kinders onder die ouderdom van 7 word nie in die wildritvoertuie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse suite
Vanaf
Vanaf R9 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suite het 2 enkelbeddens, 'n kaggel en 2 leunstoele. Die badkamer het ondervloerse verhitting en 'n aparte bad en stort. Die suite is met lugversorging, 'n yskassie met voorraad en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder het die kamer 'n privaat dek met sitplek en 'n panoramiese uitsig oor die reservaat en die vallei. 'n Kamervoorbereidingsdiens en daaglikse skoonmaakdiens word gebied.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Alle maaltye (3 maaltye per dag) en 2 natuurritte in 'n oop Land Rover onder leiding van 'n ervare gids is ingesluit. Skemerkelkies word op die rit bedien. Kinders onder 7 word nie op die wildritvoertuie toegelaat nie.

Huisreëls

'n Bewaringsfooi word vir die reservaat gehef.

'n Pendeldiens na en vanaf die lodge kan teen 'n ekstra koste gereël word.
'n Wasgoeddiens, kuriowinkel en 'n kroeg is beskikbaar.

Let asb. 'n grondpad na die verblyf lei, maar dit is vir alle voertuie toeganklik. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kinders onder die ouderdom van 7 word nie in die wildritvoertuie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Romance-suite
Vanaf
Vanaf R11 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suite is effens apart van die res van die lodge vir ekstra privaatheid. Dit spog met 'n panoramiese uitsig oor die reservaat en die vallei en het 'n koninggrootte-hemelbed, 'n kaggel, 2 leunstoele en 'n badkamer met 'n verhitte vloer en 'n aparte bad en stort. Die suite is met lugversorging, 'n yskassie met voorraad en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar 'n privaat dek met sitplek, 'n hang-dagbed, 'n privaat verhitte swembad en sonstoele. 'n Spesiale kamervoorbereidingsdiens en daaglikse skoonmaakdiens word gebied.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Alle maaltye (3 maaltye per dag) en 2 natuurritte in 'n oop Land Rover onder leiding van 'n ervare gids is ingesluit. Skemerkelkies word op die rit bedien. Kinders onder 7 word nie op die wildritvoertuie toegelaat nie.

Huisreëls

'n Bewaringsfooi word vir die reservaat gehef.

'n Pendeldiens na en vanaf die lodge kan teen 'n ekstra koste gereël word.
'n Wasgoeddiens, kuriowinkel en 'n kroeg is beskikbaar.

Let asb. 'n grondpad na die verblyf lei, maar dit is vir alle voertuie toeganklik. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kinders onder die ouderdom van 7 word nie in die wildritvoertuie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesins-villa
Vanaf
Vanaf R16 850
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie villa beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Die leefarea het 'n sitarea met 'n kaggel, eetarea, kombuisie en 'n gastetoilet. Die kombuisie is met 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die villa het ook 'n onderdakbinnehof met 'n tafel, stoele en 'n hoekrusbank. Lugversorging is in die eenheid beskikbaar. Gaste kan die villa se privaat vuurput en verhitte swembadjie met 'n uitsig oor die vallei en reservaat gebruik. 'n Spesiale kamervoorbereidingsdiens en daaglikse skoonmaakdiens word gebied.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal Kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Alle maaltye (3 maaltye per dag) en 2 natuurritte in 'n oop Land Rover onder leiding van 'n ervare gids is ingesluit. Skemerkelkies word op die rit bedien. Kinders onder 7 word nie op die wildritvoertuie toegelaat nie.

Huisreëls

'n Bewaringsfooi word vir die reservaat gehef.

'n Pendeldiens na en vanaf die lodge kan teen 'n ekstra koste gereël word.
'n Wasgoeddiens, kuriowinkel en 'n kroeg is beskikbaar.

Let asb. 'n grondpad na die verblyf lei, maar dit is vir alle voertuie toeganklik. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kinders onder die ouderdom van 7 word nie in die wildritvoertuie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R6 800
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R34, tussen Vryheid en Ulundi, D139, Eshowe, Babanango, 3850, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23136520871f97ad58761e8c0ddc21e27e7f192a1a0c07e659afa96161d1bfc2e19236e166fb1c261fceb528c8551088ed07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 800 per nag, vir 2 mense R34 Between Vryheid and Ulundi D139, Eshowe 3850 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.181408053414 31.08282429298
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem