Zula Beach House and Cottage
Beskrywing
The Beach Cottage is 'n oopplan-ateljee. Dit het 'n koninggrootte-bed wat ook as 2 enkelbeddens opgemaak kan word en 'n en suite-stort. Die kothuis het 'n kombuisie, asook 'n kaggel, TV, sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Daar is 'n gasbraai en 2 sonstoele buite.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n troeteldierfooi van R200 per troeteldier is en dit moet aan Nora, ons skoonmaker, betaal word in kontant wanneer gaste arriveer.
Sonkrag word gebruik.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
The Beach house beskik oor 3 slaapkamers, 'n solderkamer, 3 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n groot bad en 'n buitestort wat na 'n omheinde tuin met 'n uitsig oor die strand lei. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat ook as 2 enkelbeddens opgemaak kan word en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer is ruim en as 'n slaapsaal ingerig met 4 enkelbeddens was al koninggrootte-beddens opgemaak kan word Hierdie kamer is op die boonste verdieping en is ideaal vir kinders. Dit het 'n oopplan-bad en 'n aparte toilet. Die vierde slaapkamer is in die grasdak-anneks. Die solderkamer is ideaal vir tieners en het 'n dubbelbed. Gaste wat in hierdie kamer slaap maak van die aparte toilet op die onderste verdieping gebruik en in die somer kan die buitestort ingespan word.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n troeteldierfooi van R200 per troeteldier is en dit moet aan Nora, ons skoonmaker, betaal word in kontant wanneer gaste arriveer.
Sonkrag word gebruik.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langstrandweg 9, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom