Zonnenstrahl Guesthouse
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Elmaree Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 72
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
Jacques D - Des 2023
Algehele gradering
Eenvoudig.
Willie E - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige verblyf, goed geleë.
Riana W - Des 2021
Algehele gradering
Oornagbestemming, gerieflik, netjies.
Zonnenstrahl Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, waardeer positiewe terugvoer.
Etienne V - Des 2021
Algehele gradering
Geen kombuis nie.
Zonnenstrahl Guesthouse se terugvoer
Goeie dag
Dit word baie duidelik op die webwerf getoon dat Oupa Alph nie 'n kombuis het nie.
Indien u 'n kombuis benodig is u baie welkom om Oupa Barend te bespreek.
Loanda R - Okt 2021
Algehele gradering
Oupa Alpha was heel gemaklik en ruim.
Hannes L - Aug 2021
Algehele gradering
Bitter lekker.
Bendri G - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier!
Zonnenstrahl Guesthouse se terugvoer
Baie dankie. Waardeer terugvoering.
Callie H - Des 2020
Algehele gradering
Netjies, skoon. Baie ruim.
Zonnenstrahl Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer. Waardeer baie.
Daleste E - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Daan L - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Hennie S - Okt 2019
Algehele gradering
Uitsonderlik en interressant.
Meent B - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtige ou huis in 'n wonderlike dorp!
Lees meerZonnenstrahl Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Dit help ons om net nog beter te wees.
Johan V - Mrt 2019
Algehele gradering
Rêrig spesiaal.
Koert V - Jan 2019
Algehele gradering
Nalatig.
Lees meerPieter V - Des 2018
Algehele gradering
Kliëntediens is minimaal en die krag trip sodra die waterverhitter aanskakel saam met 'n ander elektriese toestel.
Margaret E - Aug 2018
Algehele gradering
Magical place but not as friendly as expected.
Anné G - Aug 2018
Algehele gradering
Koue weer, warm verwelkoming!
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Gary E - Jan 2018
Algehele gradering
Die huis is mooi maar het werk en liefde nodig.
Surieta E - Des 2017
Algehele gradering
Misleidend, nie eers koffie en tee, of seep in badkamer nie.
Zonnenstrahl Guesthouse se terugvoer
Goeie dag,
Ek verstaan nie want ons het koffie, suiker en melk uitgesit.
Het jul dit nie gesien nie.
Die huis is 200 jaar oud, so nogal 'n challenge om dit reg te hou.
Liezel W - Nov 2017
Algehele gradering
Ontspan.
Lees meerJohan S - Okt 2017
Algehele gradering
Baie statige en gerieflike verblyf.
Lappies L - Mei 2017
Algehele gradering
Rustig.
Helena B - Apr 2017
Algehele gradering
Wonderlike huis om die omgewing in te neem.
Zonnenstrahl Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, dit word waardeer.
Annali G - Aug 2016
Algehele gradering
Heerlike naweek in die koue Karoo in 'n groot gerieflike huis!
Louise H - Aug 2015
Algehele gradering
Beautiful, historical house with character.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 371, New-straat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom