Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Yvonne's Suite

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Spesiale Aanbod

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 2 Aug 2024 tot 1 Des 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Die woonstel is in 'n residensiële gebou en dus moet geraasvlakke beperk word en tot 'n minimum gehou word na 22:00.
- Geen partytjies of sosiale geleenthede word toegelaat nie. Gaste kan gevra word om onmiddelik die perseel te verlaat indien klagtes ontvang word rakende enige vorm van wangedrag in die woonstel en/of openbare ruimtes (swembad en gimnasium). Geen gelde sal terugbetaal word in so 'n geval nie.
- Die woonstel bied slaapplek aan maksimum 2 gaste, maar reëlings kan met die eienaar getref word om maksimum 2 addisionele gaste te akkommodeer. Dit sal 'n koste van R350 ekstra per persoon beloop.
- Parkeerplek is beperk tot 1 voertuig wat in die aangewese parkeerplek van die woonstel parkeer. Die eienaar neem geen verantwoordelikheid vir enige gebeure wat ontstaan daaruit dat gaste in 'n ander parkeerplek parkeer nie (dit sluit gebeure soos wielklamp of die wegsleep van die voertuig in).

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 750
R2 750 R2 475
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 750
R2 750 R2 475
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 750
R2 750 R2 475
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderleystraat 25, The Adderley-gebou, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcacc1acc472d1d08576fcb6decc65b70c481e6a6b5dd1cd1b387316bb70a6a72e3ce77293429d6285ab3a7e494b9ac07cb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 750 nouVanaf R2 475 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 25 Adderley Street The Adderley building 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9241218 18.4212281
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem