Woodlea
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 13 Jun 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lawrence-weg 1599, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 16
-
Vanaf
R950R760 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Woodlea is 'n knus woonstel in Pringlebaai wat gerieflike selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom bied. Dit is aan die agterkant van die hoofhuis en 'n toevlugsoord vir diegene wat van die gedruis van die stad wil ontsnap. Hierdie woonstel is ideaal vir voetslaners, fietsryers, fotograwe ens. wat oornagverblyf soek. Dit is naby die Brodie Link Natuurreservaat, wat talle staproetes en skouspelagtige uitsigte oor Valsbaai van bo af bied.
Die woonstelletjie het slaapplek vir 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg met 'n gemaklike dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die woonstelletjie het 'n TV, etenstafel met sitplek vir 2 en lei na 'n stoep met braaigeriewe en buitesitplek.
Gratis WiFi met 'n ononderbroke kragtoevoerstelsel tydens beurtkragtye. Daar is ook 'n klein lessenaar en gemaklike stoel vir diegene wat werk moet doen. Parkeerplek is voor die woonstelletjie en agter 'n hek op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Woodlea sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ekstras
- Mandjie met peuselhappies
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Janette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Jaar gelys 1
Ligging
- Lawrence-weg 1599, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Gaste dink Woodlea het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pringlebaai Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lawrence-weg 1599, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 16