Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woodlea

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Woodlea
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Cecile L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Vinnige naweek-wegbreek om ons huweliksherdenking te vier. Lieflike ligging!

Super skoon, veilig, baie netjies, lieflike bed. Ons het heerlik gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodlea se terugvoer

Dit was dan so lekker om julle hier te verwelkom. Waardeer so baie jul kommentaar. Kom weer!

Woodlea
Melersha W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melersha W
Gesin met tieners

Dit was baie intiem.

Gasvryheid, privaat, vriendelike buurt. Ons het ons tyd die naweek regtig geniet. Sal definitely terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodlea se terugvoer

Baie dankie vir jou gewaardeerde resensie Melersha. Baie welkom weer!

Woodlea
Esajas Reinier L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esajas Reinier L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike, gasvrye eienaars.

Ons het met die intrapslag baie tuis gevoel. Vriendelike, gasvrye eienaars van ons eie portuur en met ooreenstemmende belangstellings. Ons sal Woodlea sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodlea se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Renier. So bly jul kon lekker hier bly en dat julle 'n suksesvolle tyd hier in Pringlebaai gehad het. Kom kuier vir ons as julle hier in Pringlebaai is.

Woodlea
Derick C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte akkommodasie!

Wat 'n netjiese en veilige plek in Pringlebaai. Die ontvangs was professioneel en Janette het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Die woonstel was gerieflik en skoon en het heeltemal aan ons vereistes voldoen. Ons kan rerig die plek aanbeveel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodlea se terugvoer

Baie dankie Derick. So bly jul kon dit geniet hier. Jul is altyd welkom om weer te kom.

Woodlea
Vanaf R950
R950 R760
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R760
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R760
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lawrence-weg 1599, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94d28d3487a4d938ece6f5feb04de782136705546c68389c0dfa96cda23dbc5a33260c04330be04318667ffdb4dde92a2ae6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R760 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 1599 Lawrence Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.34897592234 18.840332482209
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem