Withuis
Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paardekraalweg 2, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R700R630 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Withuis is in die gewilde kusdorp Hartenbos op die wêreldbekende Tuinroete geleë, net 8 km van die historiese Mosselbaai af en 40 km van George Lughawe af.
Verblyf word in 8 selfsorgwoonstelle en 'n gastekamer aangebied. Daar is 6 eenhede wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het, 1 eenheid met slaapplek vir 4 gaste en die Withuisie het slaapplek vir 8 gaste.
Elke eenheid het 'n kombuis met 'n mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n tweeplaatstoof, breekware en eetgerei. Al die eenhede het hulle eie braaigeriewe.
Die eiendom het batterye en sonpanele wat elektrisiteit tydens beurtkrag voorsien.
Die Hartenbos Seafront-kompleks is 600 m van die Withuis af en spog met 'n pretpark, waterpark en mini-gholf wat ure se pret verskaf, sowel as restaurante, winkels en 'n verhitte binnenshuise swembad.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 173
Jaar gelys 5
Ligging
- Paardekraalweg 2, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Withuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paardekraalweg 2, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom