Winklespruit Self-catering
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Gareth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Renee O - Mrt 2024
Algehele gradering
Always satisfy our expectations.
Linda M - Des 2023
Algehele gradering
Fantastic accommodation centrally located. Comfortable and enjoyable.
Renee O - Aug 2023
Algehele gradering
Always a comfortable stay.
Herrmann K - Jan 2023
Algehele gradering
Plek is baie skoon en netjies, mense baie vriendelik.
Jaco P - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Renee O - Aug 2022
Algehele gradering
Aangename verblyf!
Hennie & Lizette S - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike kuier.
Andre V - Apr 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Jannie D - Apr 2022
Algehele gradering
Wonderlike tyd gehad, sal dit beslis weer doen.
Louis V - Okt 2021
Algehele gradering
Gerieflike, skoon eenheid.
Louis V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie gerieflike plek en goeie waarde vir geld.
Tobie G - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Wikus K - Apr 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies. Baie oulike plekkie!
Ferdie T - Mrt 2021
Algehele gradering
Plek mooi en skoon. Net waterdruk was 'n probleem
Johan G - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker plek en goed geleë.
Sonja W - Jan 2021
Algehele gradering
Great
Andre S - Des 2020
Algehele gradering
Volledig toegerus.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stockdale-weg 23, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom