Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Windsong

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Branderstraat 199, Oesterbaai, 6300, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Windsong is 'n selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Oesterbaai. Dit is stapafstand vanaf die strand en is die ideale opsie vir 'n gesinsvakansie aan die kus. Dit spog ook met 'n lieflike agterplaas vir onthaal.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die 2 badkamers het onderskeidelik 'n stort en 'n bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die eetarea lei na 'n lieflike stoep met buitesitplek en 'n ingeboude braai wat die ideale plek vir 'n skemerkelkie in die aand is terwyl die vuur brand. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Windsong sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 16

Jaar gelys 9

Ligging

  • Branderstraat 199, Oesterbaai, 6300, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Branderstraat 199, Oesterbaai, 6300, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ed4a15dd285f73108d13f384aa16cccddb9008747488dfa00bd004ddfecc0325af3a77e7982d9f21fa0c7ca999d8686d78a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 199 Brander Street Oyster Bay 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.171431299742 24.65351425264
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem