Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Windrose

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: San Sebastian-rylaan 6, Oysterbeds Village, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Windrose is 'n selfsorg-dubbelverdiepinghuis met 'n grasdak in 'n klein, privaat dorpie, Oysterbeds, in Witsand aan die Breederiviermond met 'n privaat hawe en vasmeergeriewe.

Die eiendom het slaapplek vir 8 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 2 leefareas. Die eerste en tweede slaapkamers het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde en vierde slaapkamers 2 enkelbeddens het wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Dié slaapkamers deel 2 badkamers met 'n bad en stort. Die vyfde slaapkamer is op die grondvloer en het 'n slaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die hoofleefarea is onder en het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is en daar is 'n etenstafel wat sentraal geleë is. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n kaggel en gemaklike sitplek. Die TV-kamer is bo, wat lei na 'n balkon waar gaste die sonsopkoms en sonsondergang kan kyk, 'n skemerkelkie kan drink, of oor die riviermond en die see uitkyk.

Gaste het toegang tot 'n wasmasjien en tuimeldroër, 'n binnehof met gemaklike buitesitplek, braaigeriewe, 'n klein tuin en veilige parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Windrose sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Ligging

  • San Sebastian-rylaan 6, Oysterbeds Village, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: San Sebastian-rylaan 6, Oysterbeds Village, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3a75a1336732ce4d63d60ef126eba43fa9345ba3042b38119975202fbe4ab6970689a8fe5bca165bdbd3d3c5ebdfcd7fdb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8) 6 San Sebastian Drive Oysterbeds Village 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-18:00 09:00 -34.397832823646 20.821239321643
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem