Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Windrose

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Oorweeg asb. die bure in terme van geraas en wees bedag op die eiendom en die omliggende gemeenskaplike tuinareas, en parkeer in die toegewese areas.

Huurders word gevra om respek te hê vir die hawe en die privaat bote wat daar vasgemeer is.

Skoonmaakdienste kan gereël word indien nodig teen 'n ekstra koste.

'n Kampbedjie en stoel is beskikbaar indien nodig.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: San Sebastian-rylaan 6, Oysterbeds Village, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3a75a1336732ce4d63d60ef126eba43fa9345ba3042b38119975202fbe4ab6970689a8fe5bca165bdbd3d3c5ebdfcd7fdb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8) 6 San Sebastian Drive Oysterbeds Village 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-18:00 09:00 -34.397832823646 20.821239321643
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem