Windhoek Farm
Beskrywing
Die Boskamp is ideaal vir wildernisliefhebbers en is geskik vir 10 gaste. Hierdie pragtige kampeerplek lê langs 'n rivier met natuurlike swembaddens. Daar is 'n rits staproetes om te verken. Die kampeerplek kan slegs met 'n 4X4 bereik word en het geen selfoonsein nie. Daar is badkamers met bruinwater, storte en toilette.
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Kampeerplek Gaste moet hulle eie toerusting saambring.
Huisreëls
Behandel asb. omgewing met respek en hou dit skoon.
Moenie die plaasdiere steur nie.
Moenie die kano's in die dam los ná dit gebruik is nie.
Moenie rommel strooi nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kampeerplekke by die dam is naby die The Barn hub geleë. Dit is maklik toeganklik vir karavane. Die ablusiegeriewe en opwasarea is naby. Daar is geen elektrisiteit nie. Die kano's en 'n paar vlotte is beskikbaar vir gebruik, maar gaste is welkom om hul eie saam te bring en tyd in die son te geniet. Vuurmaakhout word op die perseel voorsien.
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Internet koppeling
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Behandel asb. omgewing met respek en hou dit skoon.
Moenie die plaasdiere steur nie.
Moenie die kano's in die dam los ná dit gebruik is nie.
Moenie rommel strooi nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die privaat kamers is sakpas-gesinseenhede. Die kamers grens aan die skuur, maar het privaat ingange en badkamers. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n konveksie-oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n klein stoep met braaigeriewe en vuurmaakhout is ingesluit.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Behandel asb. omgewing met respek en hou dit skoon.
Moenie die plaasdiere steur nie.
Moenie die kano's in die dam los ná dit gebruik is nie.
Moenie rommel strooi nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Rondawel het 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Behandel asb. omgewing met respek en hou dit skoon.
Moenie die plaasdiere steur nie.
Moenie die kano's in die dam los ná dit gebruik is nie.
Moenie rommel strooi nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die huisie bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer met 'n dubbel- en enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n gasstoof toegerus en daar is 'n buitebraai met vuurmaakhout.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Behandel asb. omgewing met respek en hou dit skoon.
Moenie die plaasdiere steur nie.
Moenie die kano's in die dam los ná dit gebruik is nie.
Moenie rommel strooi nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
The Barn is ideaal vir 'n groot groep vriende of familie en bied slaapplek aan 37 gaste. Gaste kan kies tussen stapelbeddens, dubbelbeddens en enkelbeddens. Die gedeelde badkamers het storte. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. The Barn het ook 'n kuierarea met 'n pooltafel, 'n TV, bordspeletjies en 'n braai waar gaste saam maaltye kan voorberei.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Kaggel
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Behandel asb. omgewing met respek en hou dit skoon.
Moenie die plaasdiere steur nie.
Moenie die kano's in die dam los ná dit gebruik is nie.
Moenie rommel strooi nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kliphuisie is in die hartjie van die inheemse fynbos en kan net via 'n 4x4 bereik word. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n lieflike braai-area waar gaste saam hul maaltye kan voorberei. Let wel dat daar nie opvangs by die Kliphuisie is nie.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Badkamer
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Behandel asb. omgewing met respek en hou dit skoon.
Moenie die plaasdiere steur nie.
Moenie die kano's in die dam los ná dit gebruik is nie.
Moenie rommel strooi nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 266 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Windhoek Plaas, Riversdal, 6680, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom