Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilron

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 18

Maande gelys 9

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir Wilron
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hita V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Very nice place, with such friendly hosts. Would definitely recommend to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Allan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Allan S
Gesin met klein kinders

A nice place for a night rest.

It was good staying at Wilron.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanté N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chanté N
Saam met vriende

It was a very pleasant stay.

It was safe, clean, and calming, and overall a very pleasant stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Baie lekker en veilig gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman B

Lekker en gerieflike verblyf.

Ruim, gerieflik en veilige verblyf vir oorslaap in Bloemfontein. Met vriendelike en behulpsame eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wilron se terugvoer

Dankie Herman vir die positiewe kommentaar, ons waardeer dit. Onthou, julle is altyd welkom.
Nogmaals dankie, Wilron

Wilron
Maulene G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maulene G
Gesin met tieners

Heerlik, rustig en naby nodige winkels en eetplekke.

Perfekte oornag plekkie met Vrystaatse gasvryheid op sy beste. Selfs die brakkie is bly om jou te sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Felicia L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loving. Happy. Welcoming.

I enjoyed my stay at Wilron.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus Van Zyl V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus Van Zyl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees.

Baie nice plek, goeie waarde vir geld, baie vriendlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorna M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent, excellent, excellent!

My stay was superb, the place was clean, everything was well organised, the host was friendly. The place was safe, security-wise as well. I will definitely go back to the same accommodation next time. I will also recommend the place to other people as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V
Gesin met tieners

Ons is dadelik ontvang as deel van die familie. Ons het op die einde as vriende.

Dit is alles en meer as wat mens verwag. Fasiliteite is baie netjies. Alles werk en dit is lekker stil. Kinders het die swembad baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wilron se terugvoer

Wonderlik, wonderlik, wonderlik. Ons het vriende gemaak van die eerste oomblik. Dit het gevoel soos familie wat kom kuier het. Ons mis hulle al klaar. Beveel hulle ten sterkste aan vir enige plek waar hulle ookal wil tuisgaan.
Dankie ook vir julle positiewe kommentaar, ons waardeer dit opreg. Groete. Willie, Sharon en Gabby.

Wilron
Christiaan B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sal weer daar bly.

Heerlik. Sal weer daar oorbly. Vriendlikste gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wilron se terugvoer

Hi Christiaan, baie dankie vir die positiewe kommentaar. Dit word waardeer. Julle is enige tyd welkom.
Groete, Wilron

Wilron
Glen H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent stay.

Sharon was a super host and we had everything that we needed. My husband and I have been in the hospitality industry for many years, so we know what should be there, and all our needs were attended to.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan D
Gesin met klein kinders

Perfekte pit stop in Bloem.

Dit was regtig baie lekker om by Wilron te stop, het lekker met die oom en tannie gesels en ons kon die fantastiese swembad benut op so 'n warm somersdag in Bloem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sam O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam O
Gesin met tieners

Lekker geslaap, baie lekker oornag plekkie.

Baie vriendelik, jou dadelik laat tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilmien B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmien B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld!

Ons het baie lekker gekuier in Bloemfontein. Baie vriendelike gasheer en gasvrou. Alles wat nodig is, was beskikbaar. Ons sal definitief weer by Wilron gaan oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wilron se terugvoer

Ag baie, baie dankie. Julle is enige tyd welkom. Dankie vir julle vriendelikheid ook.
Lekker bly.
Groete
Lappies

Wilron
Jakobus M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakobus M

Ons was minder as 12 ure in Bloem gewees. Ek sal enige tyd weer by Wilron bly.

Eienaar en sy vrou was baie vriendelik en hulpvaardig met eetplekke. Die woonstelletjie was baie netjies en skoon en is in 'n baie veilige area geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wilron se terugvoer

Baie dankie Jakobus vir jou positiewe kommentaar. Dit was net 'n plesier om julle hier te kon hê. Dankie.

Wilron
Shabalala N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shabalala N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent and marvelous, neat and very peaceful place to visit.

Great, wonderful, and excellent service we received.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wilron se terugvoer

Thanks a lot, very nice people. They are welcome anytime.

Wilron
Charlene O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste gasvryheid wat ek tot dusver in Bloemfontein ontvang het.

Oom Lappies en sy vrou het my so tuis laat voel. Hulle het ons kuier ekstra spesiaal gemaak. Ek sal beslis weer teruggaan vir ons volgende besoek aan Bloemfontein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wilron se terugvoer

Hi, Dit was net 'n groot plesier om julle daar te kon hê. Baie, baie dankie vir die wonderlike kommentaar. Ons waardeer dit opreg. Onthou, julle is altyd meer as welkom.
Groete
Lappies en Sharon.Wilron

Wilron
Vanaf
R400
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R400
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: David Fourie-straat 25, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb05b1f0e77eb4a97c97ff6f0942c771233b929c930593e74121761f1e05b19c7792b4188fac773c2d5c4a808a38fee3d72b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 3) 18 5 1 5 25 David Fourie Street Noordhoek 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.0901328 26.2475932
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem