Williston @ 21
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Elsa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 125
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
Joan D - Apr 2024
Algehele gradering
Stil, rustig en die vriendelikse tannie wat jou op die stoep inwag en jou welkom heet.
Marissa D - Apr 2024
Algehele gradering
Tannie Elsa was baie vriendelik en hulpvaardig.
David P - Mrt 2024
Algehele gradering
See above.
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Lynette E - Feb 2024
Algehele gradering
Very pleasant, interesting and well worth a stop.
Adél A - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker rustig.
Thinus B - Feb 2024
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Antoinette E - Jan 2024
Algehele gradering
Baie rustig en 'n oulike restaurant net 'n blok van die gastehuis.
Cornie V - Jan 2024
Algehele gradering
Na 'n lang moeë dag was dit 'n welkome rusplek.
Enrico K - Jan 2024
Algehele gradering
Swak.
Yvonne M - Jan 2024
Algehele gradering
Sal beslis weer besoek.
Williston @ 21 se terugvoer
Baie dankie, kom kuier gerus weer, jy is welkom!
Clinton J - Jan 2024
Algehele gradering
Great stay.
Williston @ 21 se terugvoer
Thank you, you are most welcome to come again!
Gerhard M - Jan 2024
Algehele gradering
Voldoende.
Williston @ 21 se terugvoer
Baie dankie, kom gerus weer!
Christina Z - Des 2023
Algehele gradering
Die gastehuis was skoon en netjies met alles wat nodig is tot jou beskikking.
Williston @ 21 se terugvoer
Baie dankie, julle is altyd welkom!
Belinda B - Des 2023
Algehele gradering
Die stilte en rustigheid geniet.
Williston @ 21 se terugvoer
Kom kuier gerus weer in Williston!
Hanlie P - Des 2023
Algehele gradering
Baie interessante dorp.
Williston @ 21 se terugvoer
Baie dankie, kom maak gerus weer ñ draai in Williston!
Tanya H - Okt 2023
Algehele gradering
Voldoende vir oornag.
Williston @ 21 se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, dit is ń baie goeie voorstel.
Anri W - Sep 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik. Veilig. Rustig.
Williston @ 21 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering Anri, julle is altyd welkom om weer te kom!
Alwyn K - Sep 2023
Algehele gradering
Netjiese kamer. Matras en beddegoed tops!
Williston @ 21 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering - kom maak gerus weer ñ draai in Williston!
Anita L - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjiese plekkie. Vriendelike gasvrou.
Magda V - Aug 2023
Algehele gradering
Bekostigbare oornagverblyf.
Williston @ 21 se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, kom kuier gerus weer by ons!
Danie S - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflike oornagverblyf.
Williston @ 21 se terugvoer
Baie dankie Danie vir jou resensie! Julle is altyd welkom om weer te kom!
Katy M - Aug 2023
Algehele gradering
Ek en my ma het heerlik by Elsa tuis gegaan.
Williston @ 21 se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, julle is baie welkom om weer te kom.
Steve M - Aug 2023
Algehele gradering
Clean, comfortable, cosy and hospitable.
Williston @ 21 se terugvoer
Thank you for your review, I appreciate - you are most welcome to come again! Regards Elsa
Abraham S - Jul 2023
Algehele gradering
Gerieflike oornag op die lang pad.
Williston @ 21 se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, en nogmaals jammer vir die ongerief. Die kraan is intussen herstel. Groete Elsa
Dirk T - Jun 2023
Algehele gradering
Rustig.
Williston @ 21 se terugvoer
Baie dankie, kom gerus weer.
Henk K - Jun 2023
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Williston @ 21 se terugvoer
Baie dankie, kom gerus weer. Jy is welkom.
Dale C - Apr 2023
Algehele gradering
Our stay was everything I had hoped it would be.
Williston @ 21 se terugvoer
Thank you. You are welcome to visit again.
Regards, Elsa
Saw Johnson D - Apr 2023
Algehele gradering
Kollegas het werk verrig op Williston.
Williston @ 21 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, jul is altyd welkom!
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Lanie J - Mrt 2023
Algehele gradering
Heel aangenaam.
Williston @ 21 se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, maar om enige misverstande uit die weg te ruim, moet u net sekermaak dat Lekkeslaap word aangedui dat daar slegs tee en koffie geriewe is. Gaste is altyd welkom om vir enige ekstras te vra. Kom gerus weer.
Maria B - Feb 2023
Algehele gradering
Jammer. Baie sleg geslaap.
Michael M - Jan 2023
Algehele gradering
Aangenaam en sal weer daar oorslaap as ek daar sou deurry.
Williston @ 21 se terugvoer
Baie dankie Michael vir jou terugvoering. Jy is altyd welkom om weer hier aan te kom. Groete, Elsa
Annelie D - Jan 2023
Algehele gradering
Gastehuis is gerieflik geleë en stapafstand van die welbekende Manna-restaurant.
Williston @ 21 se terugvoer
Baie dankie.
Julle is altyd welkom.
Marie G - Des 2022
Algehele gradering
Netjiese, skoon oornagplek op pad na die Weskus.
Williston @ 21 se terugvoer
Baie dankie Marié, kom gerus weer. Groete. Elsa
Richard S - Des 2022
Algehele gradering
Aangenaam en funksioneel. Ruim stort en ruim slaapkamer met queen-size bed.
Williston @ 21 se terugvoer
Baie dankie Richard julle is altyd welkom om weer te kom kuier.
Tiana W - Des 2022
Algehele gradering
Puik.
Williston @ 21 se terugvoer
Baie dankie Tiana, jul is altyd welkom.
Groete Elsa
Bettie J - Des 2022
Algehele gradering
Teleurgesteld in kamer.
Williston @ 21 se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, en jammer vir die teleurstelling, maar dit is juis om dié redes wat u genoem het wat die prys per nag so billik is, en dit word op Lekkeslaap aangedui dat kamer 4 en 5 nie ensuite badkamer het nie en dat daar slegs koffie en tee geriewe is, en nie kombuisgeriewe nie. Op die Lekkeslaap beskrywing beveel ek die dorp se restaurant aan vir etes. Baie gaste verkies die goedkoper kamers met slegs die basiese geriewe vir oornag. Dalk moet u in die toekoms net sekermaak op Lekkeslaap wat die kamer als bied vir die billike prys van R400 per nag.
Jaco En Thea H - Des 2022
Algehele gradering
Baie rustig.
Williston @ 21 se terugvoer
Baie dankie, kom gerus weer.
Valeriette D - Des 2022
Algehele gradering
Oornagverblyf.
Williston @ 21 se terugvoer
Kom kuier gerus weer.
Deon V - Nov 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Williston @ 21 se terugvoer
Baie dankie. Julle is altyd welkom.
Lizl V - Nov 2022
Algehele gradering
Awesome.
Williston @ 21 se terugvoer
Baie dankie, kom gerus weer.
Manie M - Okt 2022
Algehele gradering
Vir wat ons behoefte was, was Williston @ 21 perfek. Niks meer nodig gehad nie.
Lees meerWilliston @ 21 se terugvoer
Baie dankie, kom kuier gerus weer in Williston.
Carin D - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker en mooi plek.
Williston @ 21 se terugvoer
Baie dankie, kom kuier weer.
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Jr V - Sep 2022
Algehele gradering
Lekkker.
Williston @ 21 se terugvoer
Dankie, kom maak weer 'n draai in Williston.
Piet L - Sep 2022
Algehele gradering
Plek gee so bietjie ervaring van die landstreek met plankvloere en hoë plafonne.
Stephan E - Sep 2022
Algehele gradering
Was net 'n oornag-stop.
Maryna S - Sep 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Elmarie B - Aug 2022
Algehele gradering
Net oorgeslaap op pad Kalahari toe.
Pieter C - Aug 2022
Algehele gradering
Meer as goed genoeg vir 'n paar aande se oorslaap.
Fred K - Jul 2022
Algehele gradering
Aangename rusplek langs die pad.
Williston @ 21 se terugvoer
Dankie. Kom weer. Elsa
Willie J - Jun 2022
Algehele gradering
Lieflik.
Ockie K - Apr 2022
Algehele gradering
Ons het in die anneks gebly. Baie klein en basies. Enigste sitplek was op die stoep of in die huis. Bed baie lekker. Heerlik aan Elsa se beskuit gepeusel.
Williston @ 21 se terugvoer
Dankie Elsa.
Karin R - Mrt 2022
Algehele gradering
Sal dit aanbeveel.
Emile H - Jan 2022
Algehele gradering
Goed vir 'n oornag.
Williston @ 21 se terugvoer
Dankie kom kuier weer Elsa
Gideon H - Jan 2022
Algehele gradering
Baie basies, het meer verwag.
Ricus T - Jan 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Werner M - Des 2021
Algehele gradering
Gasvry en baie goeie diens.
Johan V - Des 2021
Algehele gradering
Lekker oornag plek.
Alta C - Des 2021
Algehele gradering
Privaat funksie, ongemaklike situasie.
Lees meerLouisa V - Des 2021
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Fred K - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike bekostigbare verblyf saam met gasvrye ontvangs maak Williston@21 'n wenner.
Dirk J - Okt 2021
Algehele gradering
Unieke, outydse slaapplek.
Williston @ 21 se terugvoer
Dankie kom weer Elsa
Kobus U - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlike, rustige atmosfeer.
Williston @ 21 se terugvoer
Dankie Elsa.
Anli E - Sep 2021
Algehele gradering
Elsa gasvry, behulpsaam, skoon en netjies, aan te beveel.
Williston @ 21 se terugvoer
Dankie Elsa.
Gerrit H - Sep 2021
Algehele gradering
Net 'n bekostigbare oorslaapplekkie! Daarom sê ek ja, want dit is bekostigbaar vir veral pensionarisse!
Williston @ 21 se terugvoer
Dankie Elsa.
Lizet S - Sep 2021
Algehele gradering
Amazing farmhouse to enjoy in Williston.
Williston @ 21 se terugvoer
Thank you Lizet.
Petronella S - Sep 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en veilig.
Dennis H - Aug 2021
Algehele gradering
Average.
Pieter A - Aug 2021
Algehele gradering
Goeie oornagfasiliteit.
Kath B - Aug 2021
Algehele gradering
Elsa was a great host and our accommodation for overnight ideal.
Williston @ 21 se terugvoer
Dankie, kom weer. Elsa
Philip B - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlik ontspan.
Louis D - Aug 2021
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld en vriendelike ontvangs het ons verblyf 'n baie aangename ervaring gemaak.
Marthinus Samuel V - Aug 2021
Algehele gradering
Wonderlike oornagplek.
Anchen G - Aug 2021
Algehele gradering
Gerieflike oornagplekkie met al die nodige.
Marius N - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlik ontspan.
Williston @ 21 se terugvoer
Dankie dit was n plesier. Elsa
Ria K - Jun 2021
Algehele gradering
Oornag op pad Wes-Kaap toe.
Kulu D - Jun 2021
Algehele gradering
Wonderlik
Keith D - Jun 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam
Williston @ 21 se terugvoer
Dankie. Elsa
Leon L - Apr 2021
Algehele gradering
Vredeliewende mense.
Johan N - Apr 2021
Algehele gradering
Nie gekuier nie. Net oorgeslaap.
Colin L - Mrt 2021
Algehele gradering
Beste in Williston.
Williston @ 21 se terugvoer
Baie dankie.
Johan C - Feb 2021
Algehele gradering
Was billik en het die doel gedien.
Ilse V - Jan 2021
Algehele gradering
Skoon, netjiese verblyf en uitstekende diens.
Williston @ 21 se terugvoer
So bly julle het dit geniet om by ons te oornag Welkom om weer te kom Elsa.
Janine L - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlike oornagstop.
Rene V - Des 2020
Algehele gradering
Netjiese Karoo-blyplek.
Williston @ 21 se terugvoer
Baie dankie ek is bly dat jul tevrede was met die verblyf, kom gerus weer! Groete, Elsa.
Susan T V - Des 2020
Algehele gradering
Ons het buitengewone gasvryheid ervaar.
Marlise K - Nov 2020
Algehele gradering
Very friendly service and very clean premises.
Vellan V - Nov 2020
Algehele gradering
No privacy. Not very clean.
Francois J - Okt 2020
Algehele gradering
Tannie Elsa was baie vriendelik en gasvry.
Andrew B - Okt 2020
Algehele gradering
Very comfortable room.
Williston @ 21 se terugvoer
Ek is baie bly dat julle tevrede was met verblyf.
Kom weer.
Elsa
Linda V - Okt 2020
Algehele gradering
Williston@21 is perfek vir oornag slaap.
Latetia O - Sep 2020
Algehele gradering
RUSTIG .
Lucia S - Sep 2020
Algehele gradering
Ons het van Johannesburg na Kaapstad verhuis en met ons 6 jarige en klein hondjie 'n blyplek gesoek.
Frederick James M - Sep 2020
Algehele gradering
N Baie lekker rustige atmosfeer
Andrew D - Sep 2020
Algehele gradering
Very comfortable, very friendly hostess
Lees meerMarietjie T - Sep 2020
Algehele gradering
Plek kort upgrade.
Gideon J - Sep 2020
Algehele gradering
Aangenaam
Gavin P - Sep 2020
Algehele gradering
Lovely old world atmosphere. Don't expect the Ritz.
Williston @ 21 se terugvoer
Thank you .
Elsa
Willie L - Sep 2020
Algehele gradering
Insiggewend.
Tilla V - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was baie besonders om so 'n stukkie ware kultuur te kon deel en ervaar.
Marli D - Aug 2020
Algehele gradering
Deur gery oppad terug huis toe.
Johannes F - Aug 2020
Algehele gradering
Een nag se oorslaap, was netjies en gemaklik.
Williston @ 21 se terugvoer
Dankie dat jy ons aanbeveel het by jou seun.
Julle is welkom om weer te kom.
Elsa
Johan F - Aug 2020
Algehele gradering
Ek het laat arriveer en vroeg gery, maar die verblyf was sonder twyfel ’n positiewe ervaring, ek het dit vir my kinders aanbeveel. My seun en kleinseun het ook ’n week later daar oorgeslaap.
Elmarie V - Mrt 2020
Algehele gradering
‘n Ware oase!
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Ian M - Jan 2020
Algehele gradering
Was okay.
Pieter S - Jan 2020
Algehele gradering
Veilig en netjies.
Collin S - Jan 2020
Algehele gradering
Rustig en warem.
Leslie T - Des 2019
Algehele gradering
Heerlik sentraal geleë.
Michelle B - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf!
Karlien B - Des 2019
Algehele gradering
Tuiste.
Lees meerGerhard V - Sep 2019
Algehele gradering
Geen waarde vir jou geld.
Nico V - Sep 2019
Algehele gradering
Baie mooi omgewing.
Williston @ 21 se terugvoer
Dankie, ons is bly dat julle dit hier by ons geniet het.
Kom weer
Elsa
Bertie V - Aug 2019
Algehele gradering
Netjiese kamer en vriendelike ontvangs.
Williston @ 21 se terugvoer
Beste Marisa,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is baie bly dat julle lekker gebly het by ons.
Kom kuier gerus weer.
Groete,
Elsa
Luane F - Jul 2019
Algehele gradering
Tannie Elsa was very kind and accommodating.
Williston @ 21 se terugvoer
Dankie Luane,
Dit was n plesier om julle te akkommodeer.
Kom weer.
Elsa
Pieter S - Jul 2019
Algehele gradering
Gemaklik en bekostigbaar.
Williston @ 21 se terugvoer
Dankie Pieter,
Ons is bly dat jy dit geniet het om by Williston gastehuis te oornag.
Julle is welkomom weer te kom.
Elsa
Marna W - Jun 2019
Algehele gradering
Uitstekende gastehuis.
Anza M - Jun 2019
Algehele gradering
Veilig. Kon my kinders alleen los.
Williston @ 21 se terugvoer
Beste Anza,
Baie dankie, dit was 'n plesier om julle as gesin te huisves. Julle kan trots wees op jul kinders.
Groete,
Elsa
Elizabeth D - Mei 2019
Algehele gradering
Pragtige, rustige ligging met alles wat mens nodig het - goeie waarde vir geld.
Lees meerTanith D - Mei 2019
Algehele gradering
Affordable accommodation which has all the basics to keep you comfortable.
Mada D - Apr 2019
Algehele gradering
Enjoyable.
Elmarie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit voel of jy by jou ouerhuis aankom.
Williston @ 21 se terugvoer
Ek is so bly julle het lekker gekuier by ons.
Dankie
Elsa
Cornelius B - Feb 2019
Algehele gradering
Nie waarde vir geld en glad nie 'n B&B.
Lees meerWilliston @ 21 se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer. Ek is jammer oor u onaangename ervaring - ek sal die nodige stappe doen sodat soortgelyke situasies nie in die toekoms gebeur nie.
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gotzstraat 21, Williston, 8920, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom