Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wild Oak

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.

Prys sluit in
Kamer 6 Binne
Slegs verblyf
Kamer 5 Binne
Slegs verblyf
Kamer 1 - Tuinkamer
Slegs verblyf
Kamer 2 - Tuinkamer
Slegs verblyf
Kamer 3 - Tuinkamer
Slegs verblyf
Huisreëls

Partytjies word nie toegelaat nie.

Geen harde musiek, drinkery, dronkgedrag, geweld, dwelms of enige ander onwettige middels sal toegelaat word nie.

Troeteldiere word met vooraf reëlings toegelaat.

Etes is teen 'n ekstra fooi beskikbaar, en moet vooraf bespreek word.

Hou toegangshekke te alle tye gesluit.

Ekstra besoekers sal nie op die perseel toegelaat word nie.

Rrook binnenshuis is verbode.

Stiltetyd is tussen 19:00 tot 07:00

Items wat uit die kamers verwyder is, beskadig of stukkend, sal vir die gas se rekening wees, rapporteer asb. ook enige breekskade. Sluit asb. jou kamer en plaas die sleutel in die swart sleutelboksie op die klein hek.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R840
R840 R756
per nag, vir 2 mense
Vanaf R840
R840 R756
per nag, vir 2 mense
Vanaf R840
R840 R756
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jameson-straat 17, Barkly-Oos, 9786, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf94567bf847f18c9c4d8aa36dddc5af5e316285a767627e1ec67d324cc241559f5fcb0b9eec262212a610e7b5a1306710b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R840 nouVanaf R756 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 17 Jameson Street Barkley East 9786 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.9680822 27.5965861
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem