Wild Medlar Accommodation & Venue
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Wild Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Zininzi Catering S - Jan 2024
Algehele gradering
Good place to stay.
Xander T - Jul 2023
Algehele gradering
Vriendelik, goeie atmosfeer.
Wild Medlar Accommodation & Venue se terugvoer
Dankie Xander. Dit was 'n plesier om julle hier te huisves.
Werna D - Jul 2023
Algehele gradering
Ek dink nie dit was die geld werd nie. R1000 per nag per kamer sonder ontbyt.
Lees meerWild Medlar Accommodation & Venue se terugvoer
Beste Werna,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons neem kennis en vra om verskoning vir enige ongerief. Ons het wel op al julle versoeke terwyl julle hier was gereageer soos om 'n stoel te verskaf, ekstra melk en suiker, die deur wat nie kon sluit reggemaak en kon 'n ekstra koord verskaf indien u net gevra het.
Vriendelike Groete,
Etienne
Loraine Z - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Wild Medlar Accommodation & Venue se terugvoer
Baie dankie Loraine. Dit was n plesier om julle as gaste te hê.
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wild Medlar Accommodation and Venue, Erfdeel 72 van Weltevreden, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom