Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilcre's Blouberg Home

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Credia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Wilcre's Blouberg Home
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Nadine V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine V

Heerlike verblyf met alles wat ons nodig gehad het!

Wilcre's Blouberg Home het alles verskaf wat ons nodig gehad het. Die plek was netjies en skoon gewees. Die omgewing was baie rustig en veilig en daar is 'n winkelkompleks naby. Die kombuis is goed toegerus; daar is 'n wasmasjien en skottelgoedwasser wat dit baie gemaklik gemaak het. Ons het self ingeklok en die instruksies was baie duidelik gewees. Load shedding is maar altyd 'n uitdaging, maar die WiFi het op 'n backup battery gewerk en daar was genoeg portable ligte gewees om te gebruik. Behalwe vir die seilafdak op die stoep wat bietjie aandag kort, was ons verblyf heerlik! Bloubergstrand is maar 5 km van die plekkie af - wat 'n bederf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Asuren N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Asuren N
Gesin met tieners

The house is excellent, I highly recommend, will book this place again for my next stay in Cape Town.

Best holiday stay!! The house is well-maintained, and the owner is friendly even with our check-in and check-out time. I highly recommend this place, beautiful location close to all amenities. A true home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wilcre's Blouberg Home se terugvoer

Thank you Asuren and your family, for choosing us. You were wonderful guests. It was a pleasure hosting you. You are welcome anytime you want to come back.

Wilcre's Blouberg Home
Maria P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria P
Saam met vriende

Amazing accommodation.

Appreciate pet friendly accommodation of such good quality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Abington-laan 12, Blouberg, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2594189ddf1bfc67ef21217b4ed87681531200ce931cc4922fc7692b4a2fa6b2cb2533bf506ef8bead17c2a32a59ff08dc0b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 12 Abington Avenue Blouberg 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 11:00 -33.7994398 18.4983631
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem